Loraine Photography

Loraine Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Loraine Photography, Photographer, Keetmanshoop.

03/04/2026

Everything before 40...was just research

keepgoing mindsetshift fitnessjourney reelitfeelit inspirationdaily rideyourbike strongerthanever lifejourney outdoorlife selfgrowth

02/04/2026

Almal vra altyd... hoekom hardloop ek so baie?

keetmanshoop
POV
Namibia ActiveLifestyle
ContentCreator ReelCreator
BrandAmbassador CollabOpportunity
OutdoorLifestyle HealthyLiving

01/04/2026
31/03/2026


lwdc

30/03/2026

Today’s office: paint, good vibes, and a dolphin that clearly knows how to enjoy life 🐬🍺

Had so much fun adding some colour at Pub and Grill — where the food is great, the atmosphere is even better, and apparently… even the dolphins say “Sip happens.”

If you’re in Lüderitz, do yourself a favour: pull in, grab a bite, and stay a little longer than planned. Life’s better with a full plate, salty air, and a good laugh.

Dawid Claymore Reyneke

29/03/2026

Wat. ’n. Race.

Oranjemund… julle het hom nou regtig mooi gedoen
Van begin tot einde – organisasie op punt, vibe op ’n high, en support langs die pad wat jou net dra as die bene begin praat

Perfekte weer, asemrowende natuur en daai see-lug wat net iets doen aan ’n mens se siel

En natuurlik… die mense. Soveel vriendelike gesigte, high-fives en vreemdelinge wat soos ou vriende voel teen die einde.
Ek het nie net gehardloop nie… ek het dit geniet
(PR 1:43)

En ja… niks slaan daai eerste yskoue bier na 21km nie

Dankie vir die “recovery drink” Ndaningashike Sandu – jy weet hoe om ’n race klaar te maak

Dis meer as net hardloop.
Dis mense. Dis memories. Dis daai gevoel van ek leef voluit.

Volgende keer… moenie net kyk nie.
Kom hardloop saam.

Vanoggend het ek vir ’n verandering bietjie offroad gaan ry.Tussen die stilte en die oop pad het dit my weer getref hoe ...
27/03/2026

Vanoggend het ek vir ’n verandering bietjie offroad gaan ry.
Tussen die stilte en die oop pad het dit my weer getref hoe bevoorreg ek is om dit te kan doen.

Ons oefen so hard vir events, druk ons liggame, jaag doelwitte… en party dae raak ’n mens net moeg.

Maar vandag was ’n herinnering.
’n Herinnering om terug te kyk en te onthou hoekom ek begin het.
Nie net vir die eindstreep nie,
maar vir die groei, die dissipline, en die oomblikke waar jy net weer jouself vind.

Oefen is deel van my lewe.
Ek geniet dit om myself te druk en beter te word…
maar ek kies ook om dit te waardeer, elke tree van die pad.

Vat jou fiets, of jou tekkies en gaan maak ’n draai in die natuur.
Haal asem, kyk om jou… en onthou om te lag.
Genade van bo, en elke tree saam met ons op ons pad.

Geniet die lewe en leef voluit.

15/03/2026

Party oomblikke in die lewe laat mens net stil raak.
Jy sit daar…
tussen die berge van Kamieskroon, die oop veld en daai Namakwaland lug,
en vir ’n oomblik voel dit asof die wêreld net stadiger asemhaal.

Dis in daai stil oomblikke wat mens besef
hoe groot God se genade eintlik is.
Die natuur, die rustigheid…
en dan nog die voorreg om tyd saam met my Ma en Pa te hê.

Mens jaag so maklik deur die lewe,
maar partykeer moet jy net op ’n klip gaan sit, diep asem haal en dankie sê.
Dankie Here vir:
🙏 familie
🙏 lag
🙏 mooi plekke
🙏 en oomblikke wat mens herinner hoe geseënd ons regtig is.

En sê gou vir my…
Waar is die plek waar jy laas net stil geraak het en dankbaar gevoel het?





14/03/2026

Dag 5… en die muur is reg vir jou! 🎨☕🌼

Hier in Kamieskroon vat ons nie die lewe te vinnig nie… ons kuier eers.

Kom draai by Kuiervreugde in, drink ’n lekker koppie koffie, swaai bietjie op die swaai, groet die skilpadjies en neem sommer ’n foto by die nuwe mural. 📸

Dis eg Namakwaland – blomme, kleur, koffie en ’n lekker kuier.

Kom vir die koffie… bly vir die kuier.

CoffeeStop KuierSaam

Kuiervreugde Gastehuis

As jy deur Kamieskroon ry en jy sien ’n koffiekoppie so groot teen ’n muur… ☕🎨moenie net verby ry nie.Stop.Neem ’n foto....
12/03/2026

As jy deur Kamieskroon ry en jy sien ’n koffiekoppie so groot teen ’n muur… ☕🎨
moenie net verby ry nie.
Stop.
Neem ’n foto.
Drink ’n koffie by Kuiervreugde.
Dag 3 en dit is hoe ver die muur al is… loer weer in om te sien hoe die eindresultaat lyk. 😄👇
En tag sommer daai vriend wat altyd sê hy soek koffie op ’n road trip. ☕🚗
MuralArt StreetArtSA LocalIsLekker SupportLocal TravelSouthAfrica Padstal CoffeeLovers PhotoSpot

Address

Keetmanshoop

Telephone

+27812674483

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loraine Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loraine Photography:

Share

Category