Lize Terblanche Photography

  • Home
  • Lize Terblanche Photography

Lize Terblanche Photography Through my lens, I capture things in life that truly matter. Photography is my passion and joy, preserving elegant, heartfelt moments you'll treasure forever.

28/05/2026

NG Arlington se resepteboek gaan binnekort beskikbaar wees! Ek hoop julle is net so opgewonde soos ek 🎉

Talita Hills jy gaan die oulikste mamma wees! Dankie dat ek hierdie spesiale dag kon vasvang. 📷
28/05/2026

Talita Hills jy gaan die oulikste mamma wees! Dankie dat ek hierdie spesiale dag kon vasvang. 📷



Paul Terblanche & Carla Terblanche Julle is getuies van 1 Samuel 1:27, en ons is saam met julle dankbaar vir hierdie won...
11/05/2026

Paul Terblanche & Carla Terblanche

Julle is getuies van 1 Samuel 1:27, en ons is saam met julle dankbaar vir hierdie wonderwerk.
Hierdie seuntjie het die jackpot geslaan met julle as ouers! Ons kan nie meer wag nie!🎉📸



Aneri & Jalet Beste vriendinne, toekomstige speelmaats.Dit is werklik kosbaar om hierdie reis saam met 'n vriendin te de...
04/05/2026

Aneri & Jalet

Beste vriendinne, toekomstige speelmaats.
Dit is werklik kosbaar om hierdie reis saam met 'n vriendin te deel! Iemand wat verstaan waardeur jy gaan, wat elke skop, elke doktersafspraak en al die op en af met hormone saam met jou beleef. Dat julle hierdie pad hand-aan-hand kan stap, maak die vreugde soveel groter.

Wow julle was net stunning voor my lens! Elouise Bertram jy straal! Mag hierdie seuntjie julle lewe vul met groot vreugd...
27/04/2026

Wow julle was net stunning voor my lens! Elouise Bertram jy straal! Mag hierdie seuntjie julle lewe vul met groot vreugde.



Elouise se babatee Binnekort is daar 'n klein toevoeging in Arlington wat harte gaan steel!🚜
23/04/2026

Elouise se babatee

Binnekort is daar 'n klein toevoeging in Arlington wat harte gaan steel!🚜

SagSonnigSpesiaal 🌸🌸🌸
20/04/2026

Sag
Sonnig
Spesiaal
🌸🌸🌸


Kyk net hoe mooi is die dogtertjie en haar mamma tussen die kosmosse! 📸🌸
20/04/2026

Kyk net hoe mooi is die dogtertjie en haar mamma tussen die kosmosse! 📸🌸

Nog 'n kosmos-fotosessie! 📷Pragtige mamma en dogter.
16/04/2026

Nog 'n kosmos-fotosessie! 📷
Pragtige mamma en dogter.


Kosmos Mini Sessies 🌸
15/04/2026

Kosmos Mini Sessies 🌸

Address


9602

Telephone

+27797110905

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lize Terblanche Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Photography Service?

Share