Lara's Lens Real Estate Photography

Lara's Lens Real Estate Photography I am a passionate photographer who enjoys the beauty of architectural structures.

  was weer op die job vandag saam met Jenny Glover van Rawson Properties Bothasig. 🤓📷
13/06/2026

was weer op die job vandag saam met Jenny Glover van Rawson Properties Bothasig. 🤓📷

Hierdie bekoorlike ou huis in Welgemoed behoort aan die skrywer Rudie van Rensburg. Ek het onlangs die voorreg gehad om ...
12/06/2026

Hierdie bekoorlike ou huis in Welgemoed behoort aan die skrywer Rudie van Rensburg. Ek het onlangs die voorreg gehad om sy huis af te neem en hom te ontmoet. Een van die lekker dinge van eiendomsfoto's neem, is die interessante mense wat mens ontmoet en om hul stories te hoor. 🤩🤓📸

Vir meer inligtng oor my werksondervinding, view gerus my LinkedIn page:
09/06/2026

Vir meer inligtng oor my werksondervinding, view gerus my LinkedIn page:

I qualified as a graphic designer way back when, when the internet was still young. As a… · Experience: Freelance · Education: Port Elizabeth Technikon · Location: City of Cape Town · 28 connections on LinkedIn. View Lara-Louise Venter’s profile on LinkedIn, a professional community of 1 bil...

Ek was out and about (in die liederlike wind), besig met eiendomsfoto's. Ek het 'n kiekie geneem saam met Wouter, die ei...
04/06/2026

Ek was out and about (in die liederlike wind), besig met eiendomsfoto's. Ek het 'n kiekie geneem saam met Wouter, die eienaar, voor sy pragtige huis. 📷🤓

Ek het onlangs pragtige, moderne en luukse appartments afgeneem in die Rockwell Hotel in die Moederstad. Dit is altyd so...
02/06/2026

Ek het onlangs pragtige, moderne en luukse appartments afgeneem in die Rockwell Hotel in die Moederstad. Dit is altyd so 'n plesier om sulke stunning plekke af te neem en die asemrowende views maak die werk net lekkerder. 🤓📸


22/05/2026

It's such a pleasure and privilege to work as a real estate photographer. It's hard to believe that I've been doing this for close to five years already. I've met wonderful people along the way and photographed many amazing places. Real estate photography has opened a whole new world for me and I'm so grateful for the valuable experience I have gained. Please follow my Instagram page, as well: https://www.instagram.com/laraslensphotography/


Vandag het ek die bekende skrywer, Rudie van Rensburg, se huis afgeneem vir Heinrich van De Vreugde Eiendomme. Ek het se...
05/05/2026

Vandag het ek die bekende skrywer, Rudie van Rensburg, se huis afgeneem vir Heinrich van De Vreugde Eiendomme. Ek het seker gemaak ek kry 'n kiekie saam met die oom. 😃📷

Dit was tyd vir kiekies neem saam met Jenny van Rawson Bothasig. Dis altyd 'n plesier om saam met haar te werk.         ...
29/04/2026

Dit was tyd vir kiekies neem saam met Jenny van Rawson Bothasig. Dis altyd 'n plesier om saam met haar te werk.

Address

Cape Town
7530

Telephone

+27845292017

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lara's Lens Real Estate Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lara's Lens Real Estate Photography:

Shortcuts

Share

Category