Luna & Grace Photography

Luna & Grace Photography Hey, I’m Yolandi—photographer, wife to a rockstar teacher, and mom to three wild, wonderful kids. Capturing love and laughter for 5+ years. Let’s make magic!

Known for making people feel relaxed, even kids! I love genuine smiles, natural moments, and fun.

My Nats! Kan een mens nou so ongelooflik lyk op 50?! Sò 'n stunning vrou van binne en buite! 🖤🌟
15/09/2026

My Nats! Kan een mens nou so ongelooflik lyk op 50?! Sò 'n stunning vrou van binne en buite! 🖤🌟

Ek neem hierdie twee se fotos al sedert hulle op skool was. 17 en 18 jaar oud om presies te wees!😍Wat 'n ongelooflike vo...
14/09/2026

Ek neem hierdie twee se fotos al sedert hulle op skool was. 17 en 18 jaar oud om presies te wees!😍
Wat 'n ongelooflike voorreg is dit nie om hierdie nuwe avontuur en al die spesiale oomblikke wat daarmee gepaard gaan, te kan vasvang vir hulle.📸
Ek sien sò uit na die babatee, die maternity shoot, die geboorte fotos en die newborn shoot!😃💙

Een van my gunsteling fotos van die geboorte wat ek gister af geneem het.😍Hierdie gesiggie lyk of hy glad nie ingenome i...
10/09/2026

Een van my gunsteling fotos van die geboorte wat ek gister af geneem het.😍
Hierdie gesiggie lyk of hy glad nie ingenome is met die feit dat hy sopas uit sy lekker knus plekkie gehaal is nie!😂
Hoe ongelooflik is dit nie?🤍
SA Birth Photographers

Wat 'n ongelooflike ervaring was hierdie nou nie.🤍My heel eerste geboorte fotosessie. Dit bly 'n ongelooflike spesiale o...
09/09/2026

Wat 'n ongelooflike ervaring was hierdie nou nie.🤍
My heel eerste geboorte fotosessie. Dit bly 'n ongelooflike spesiale oomblik, selfs al is jy net die fotograaf.😍
Wat 'n voorreg en blessing om dit met twee amazing mense te kon deel!

I’m incredibly excited and proud to officially be a Registered Birth Photographer with SABPA! 🤍Becoming a Birth Photogra...
26/08/2026

I’m incredibly excited and proud to officially be a Registered Birth Photographer with SABPA! 🤍
Becoming a Birth Photographer is something I’ve wanted to do for a couple of years now, but as a mom of three myself, with my youngest only recently turning three, I knew the timing just wasn’t right before.
Now, with them a little older, I finally get to pursue something that has been close to my heart for so long.

Fotos met Ouma en Oupa is altyd so kosbaar en spesiaal!💛
22/08/2026

Fotos met Ouma en Oupa is altyd so kosbaar en spesiaal!💛

Helder geel canola, die perfekte sonsondergang, en die mooiste gesin!💛
19/08/2026

Helder geel canola, die perfekte sonsondergang, en die mooiste gesin!💛

Dis so lekker as gesinne oor en oor fotosessies by jou doen. Ek kan nooit glo hoe groot die kinders word in net een jaar...
17/08/2026

Dis so lekker as gesinne oor en oor fotosessies by jou doen. Ek kan nooit glo hoe groot die kinders word in net een jaar nie!💚

Hierdie Coetzee's is lekker mense!💚
30/07/2026

Hierdie Coetzee's is lekker mense!💚

Address

Cape Town
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luna & Grace Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Luna & Grace Photography:

Shortcuts

Share

Category