Hashtag Smile Photography

Hashtag Smile Photography "Photograhy is an art of observation. It has little to do with the things you see and everything to do with the way you see them." - Elliott Erwitt

Matriek afskeid ;P
30/09/2018

Matriek afskeid ;P

Jyt mooi gelyk Kool! ;)
30/09/2018

Jyt mooi gelyk Kool! ;)

Hierdie is seker die coolste familie wat ek ken en was een van die lekkerste shoots nog ooit! Ek d**k ek het my liefde v...
12/10/2017

Hierdie is seker die coolste familie wat ek ken en was een van die lekkerste shoots nog ooit! Ek d**k ek het my liefde vir fotografie herontdek. SSSOOOO baie dankie Stephan en Yoeks vir hierdie wonderlike geleentheid. Dit was amazing om deel te wees van hierdie dag.

We had the AMAZING opportunity to be part of the Reeva Steenkamp foundation breakfast. Thanks so much Kim for this oppor...
18/09/2017

We had the AMAZING opportunity to be part of the Reeva Steenkamp foundation breakfast. Thanks so much Kim for this opportunity and for accomadating us! We definitely had a blast!

Erika Steenkamp Melanie Venter
06/10/2016

Erika Steenkamp Melanie Venter

Was so lekker om julle kiekies te neem ;P dankie vir die voorreg julle! Julle het so mooi gelyk!

Was so lekker om julle kiekies te neem ;P dankie vir die voorreg julle! Julle het so mooi gelyk!
06/10/2016

Was so lekker om julle kiekies te neem ;P dankie vir die voorreg julle! Julle het so mooi gelyk!

wat 'n voorreg om te kon deel wees van julle AMAZING troue! So sOOO baie dankie dat julle so baie vertroue in ons gehad ...
31/08/2016

wat 'n voorreg om te kon deel wees van julle AMAZING troue! So sOOO baie dankie dat julle so baie vertroue in ons gehad het, al was julle die eerste troupaar wie ons afgeneem het! Dit was een uitsonderlike voorreg om julle te kon afneem en deel wees van julle spesiaalste dag.

Address

Jan Smuts Ave, Irene
Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hashtag Smile Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share