22/10/2024
A3 Muur Kalenders vir 2025- Kersfees is om die draai β¨
Ek neem vir jou en jou gesin of geliefde, 12 studio fotos, een vir elke maand van die jaar, volgens jou behoeftes en design dan vir jou n kalender.
Kostes - R1500 vir shoot, editing van fotos, design van Calender en print van kalender.
Make up en hare is additioneel,jy kan met my gesels daaroor.
Afsluit datum is 26 November.
Kontak my sodat ons jou shoot datum kan vasmaak.
0724245782