Nikki van den Heever | Photography

Nikki van den Heever | Photography Wedding and Portrait Photographer

Koue, maar kosbare middag saam met die Coetzer gesin!
06/05/2025

Koue, maar kosbare middag saam met die Coetzer gesin!

Die Bloems het bietjie in George kom kuier!
04/05/2021

Die Bloems het bietjie in George kom kuier!

It has been a while...Ek het na ‘n goeie breek weer bietjie die kamera opgetel vir hierdie verlowingsessie van Bianca en...
03/05/2021

It has been a while...
Ek het na ‘n goeie breek weer bietjie die kamera opgetel vir hierdie verlowingsessie van Bianca en Johan in Wilderness.
Dit was ongelooflik lekker om weer opgewonde te raak oor lig en liefde 📷❤️

02/02/2017
02/02/2017

Die jaar is in volle swang en ek het so baie voorsmakies om tussen die edit te deel! Hier is solank 'n vinnige kykie na ...
02/02/2017

Die jaar is in volle swang en ek het so baie voorsmakies om tussen die edit te deel! Hier is solank 'n vinnige kykie na 'n baie spesiale boepie... Wat 'n groot voorreg om weereens die pad te stap van verlowing na troue en dan na die opgewondenheid van 'n nuwe mensie ### Daar is nog sóveel mooies van hierdie shoot! Julle lyk stunning Carla de Jager en Nantes Booysen!

Net so vinnige paar van Daan en Robyn Kampherbeek! Robyn het ASEMROWEND gelyk in haar Casper Bosman skepping van CLOSET ...
27/10/2016

Net so vinnige paar van Daan en Robyn Kampherbeek! Robyn het ASEMROWEND gelyk in haar Casper Bosman skepping van CLOSET COUTURE. Dit was weereens 'n feestelike byeenkoms by Cheerio Gardens. Robyn se hare deur die ongelooflike Riette Myburgh Vd Walt (al die pad van Stilbaai af!), grimering deur die talentvolle Alta Viljoen van AV Makeup Artistry

Karlien & Donny is al 9 jaar verlief en nou uiteindelik getroud! Heerlike kuiertroue by Cheerio Gardens! Karlien se rok ...
26/10/2016

Karlien & Donny is al 9 jaar verlief en nou uiteindelik getroud! Heerlike kuiertroue by Cheerio Gardens! Karlien se rok deur Amanda Goosen, Grimering Stephanie Scholtz

Net so paar van pragtige Jenny & Jaime se troue by MAC Country Venue - beslis een van my gunsteling venues! Jenny se har...
25/10/2016

Net so paar van pragtige Jenny & Jaime se troue by MAC Country Venue - beslis een van my gunsteling venues!
Jenny se hare: Marle Di Somma, Grimering: Opgedollie, Rok: Erika Mengouchi

Op pad na nog 'n beautiful Magoebas troue vandag!! So opgewonde saam met Melvin en Melissa!
22/10/2016

Op pad na nog 'n beautiful Magoebas troue vandag!! So opgewonde saam met Melvin en Melissa!

Arné & Tian se matriekafskeid! Sjoe, haar rok deur Amanda Goosen was vir my ongelooflik besonders! Arné-hul het my seunt...
05/10/2016

Arné & Tian se matriekafskeid! Sjoe, haar rok deur Amanda Goosen was vir my ongelooflik besonders! Arné-hul het my seuntjie Devon genooi om saam met hul foto's te neem in sy pilot suit -hy was gretig en baie chuffed toe hy 'n geldkoevertjie kry aan die einde van die sessie :-D Arné se hare: Angelique Make up and Hair, Grimering: Jane van Niekerk, House of Finesse

Address

George

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nikki van den Heever | Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nikki van den Heever | Photography:

Share