08/08/2017
Hi almal! Dit is kompetisie tyd! Woon die Rusoord se Mark in Marble Hall by op die 12de Augustus (hierdie naweek), neem 'n foto by Photo Booth On The Move en staan 'n kans om 'n familie shoot te wen ter waarde van R550! Share met julle familie en vriende!