Martatjie Photography

Martatjie Photography 🀍 He will rejoice over you -Zeph 3:17
🌊 Photographer based in the Garden Route
🌿 Bookings now open

Warning: This smile is contagious. ⚠
20/06/2026

Warning: This smile is contagious. ⚠

"en as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bΓͺre met die wete: my reise op soek na jou is nou verby." - A...
19/06/2026

"en as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bΓͺre met die wete: my reise op soek na jou is nou verby." - Antjie Krog

Die sessie was seker een die highlights van my maand se shoots! Dit was 'n sonsOPKOMS "shoot"! Ek weet dit lyk of die fa...
19/06/2026

Die sessie was seker een die highlights van my maand se shoots!
Dit was 'n sonsOPKOMS "shoot"! Ek weet dit lyk of die familie 'n heerlike tyd op die strand gehad het MAAR hulle voete was ysblokkies, reg om af te vries! Ten spyte van die koue sand het hulle so gelag, en gesigte getrek vir die kleinding om te glimlag!

As jy al gewonder het of vroeg opstaan die moeite werd is vir mooi fotos, mag die jou antwoord wees! JA DIT IS DIE MOEITE WERD!



Vriendskappe wat hou vir 'n leeftyd!
18/06/2026

Vriendskappe wat hou vir 'n leeftyd!

Twee Keer soveel liefde!! 🀍🀍
18/06/2026

Twee Keer soveel liefde!! 🀍🀍

H E N 🀍 F A M I L I E
18/06/2026

H E N 🀍 F A M I L I E

'n Liefde wat aanhou groei!!  🀍
18/06/2026

'n Liefde wat aanhou groei!! 🀍

Mamma se hart se punt ❀️
17/06/2026

Mamma se hart se punt ❀️

S W A R T πŸ–€ F A M I L I E Dit is lekker om families af te neem maar dit is EKSTRA lekker om jou eie familie af te neem! ...
16/06/2026

S W A R T πŸ–€ F A M I L I E

Dit is lekker om families af te neem maar dit is EKSTRA lekker om jou eie familie af te neem! πŸ€©πŸ“Έ

Daar is nog een gaatjie vir Ε„ foto sessie in Randfontein voor vrydag! Whatsapp my om te bespreek! 074 414 6421 πŸ€πŸ™‹πŸ»β€β™€οΈ

Martatjie liefde 🀍

Address

Groot-Brakrivier

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Martatjie Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Martatjie Photography:

Share

Category