11/06/2026
Daar is vir jou gebid voordat jou naam geken was.
Liewe Ruben, jy is ñ herinnering dat sommige van die mooiste stories begin met ‘n gebed wat fluisterend opgestuur word en op die perfekte tyd beantwoord is. Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie. 💙💙💙