21/10/2025
Hoërskool Bastion Matriek Afskeid. Roodepoort. Angelique Bawden. Die mooi loop van familie tradisie, dankie dat julle my gekies het Om hierdie kosbare oomblikke vas te lê. Yolandi Bawden, Ellen Aucamp Meyer, Lucas Meyer, Bernard Moran Zonika van Rooyen Hier is solank n paar fotos van nog vele meer.