Liggies&Laggies

Liggies&Laggies Fotograaf: venter
Vang die mooiste oomblikke vas met liefde, liggies en genoeg lag! 📸🤭
Located: Montagu area⛰️

My lens het vandag  vas gevang. Die wenner van  se kompetisie🎀🎈 maak jou afspraak nou !!! 📷
09/09/2025

My lens het vandag vas gevang. Die wenner van se kompetisie🎀🎈 maak jou afspraak nou !!! 📷

Wie is Liggies&Laggies ??? 🧑‍🧑‍🧒‍🧒
01/09/2025

Wie is Liggies&Laggies ??? 🧑‍🧑‍🧒‍🧒

Pryse Pryse Pryse Pryse !!!!》》》--------------------------->
01/09/2025

Pryse Pryse Pryse Pryse !!!!
》》》--------------------------->

Kom wen n GRATIS foto sessie vandag tot die 31ste !!!!!!!📸🖼 Liggies&Laggies
26/08/2025

Kom wen n GRATIS foto sessie vandag tot die 31ste !!!!!!!📸🖼 Liggies&Laggies

'n Spesiale dag met my heel eerste kliënte. Om hul liefde en vreugde deur my lens te sien. Dit is hoekom ek lief is vir ...
19/08/2025

'n Spesiale dag met my heel eerste kliënte. Om hul liefde en vreugde deur my lens te sien. Dit is hoekom ek lief is vir wat ek doen!!🥰

Die son het geskyn en die liefste dogtertjie het my eerste fotosessie so spesiaal gemaak! Ek is so dankbaar vir die oomb...
19/08/2025

Die son het geskyn en die liefste dogtertjie het my eerste fotosessie so spesiaal gemaak! Ek is so dankbaar vir die oomblik en opgewonde vir die pad wat voorlê. 😍

Bring jou dogtertjie of seuntjie om daardie lieflike oomlike vas te vang deur my lens. 📸

Address

Montagu

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liggies&Laggies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category