02/09/2026
🎂✨ Geluk met jou eerste verjaarsdag, Lukas! ✨🎂
Een jaar vol groei, ontdekking, glimlaggies en kosbare eerste herinneringe. 💙
Mag jou tweede jaar gevul wees met nóg meer liefde, lag en mooi oomblikke! 🥳🎈
📸 Haviga Photography — Vang die klein oomblikke wat vir altyd groot herinneringe word. 💙
Laurika Lola Thiart
Jeandre Thiart