27/05/2026
Wilani was eers bietjie skaam, maar daar is niks wat ’n kind so vinnig laat gemaklik voel soos ’n verfkwas nie! 🎨🤍
Kort voor lank was daar laggies, kleur en die mooiste klein oomblikke voor my lens. 🌸✨