Sport In Pics

Sport In Pics Ek probeer spesiale oomblikke van kinders op die sportveld vasvang. Geniet die foto's!!

♡♡♡ Hoërskool Framesby 🎉😊👍
20/07/2026

♡♡♡ Hoërskool Framesby 🎉😊👍

10/07/2026

Is jy die SOM van net wen?
Of is jy die SOM van "wenne & verlore" en aanhou probeer?

Ek werk met jongmense wat sukkel met verloor en ook om weer te probeer. (Sosiale media speel 'n groot rol hierin.)
Hulle wil die eerste keer wen en die eerste keer sukses behaal...
Nuwe breinpatrone vorm nie met een probeerslag... nes die Comrades nie gehardloop kan word net op een Park run se oefen.

Begin wen sien as 'n PROSES en nie 'n PLEK.

Maak die PROSES vir jou interessant... kreatief... meer stappe in plek... meer ondersteuning... meetbaar... en ook coaching.
As die SOM nie met jou menswees gaan 'praat'... gaan jy nie beweeg.

Liefde
Faith

14/06/2026
27/05/2026

Skoolsport en -kultuur behoort jongmense te help groei, selfvertroue te bou en vir die lewe voor te berei. Wanneer ons egter die ware doel van sport en kultuur op skoolvlak uit die oog verloor, moet volwassenes herbesin en ʼn meer gebalanseerde benadering oorweeg.

jouskolerugby SkoleRugby!
24/05/2026

jouskolerugby
SkoleRugby!

SkoleRugby! jouskolerugby
24/05/2026

SkoleRugby!
jouskolerugby

23/05/2026

Address

Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sport In Pics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category