03/06/2026
Amber & Vihan van Staden 🎥🤍
'n Paar sekondes wat 'n dag vol herinneringe vasvang.
Dankie dat ons deel kon wees van julle mooiste dag.
Hier is 'n kykie na Amber & Vihan se troudag. ✨
Ps: Julle tweetjies sal altyd on models bly hoor!