29/09/2025
Wees deel van n besonderse geleentheid.
Ons maak weer so in 2025 saam met *Pretoria FM se HOOP , GLO , LEEF Golfdag ten bate van LIEFDADIGHEID*
Besonderse lotte op die veiling word aangebied .
Moet nie die geleentheid misloop nie
Vakansie na die Victoria watervalle in Zimbabwe vir 2 persone
Vakansie in Mosambiek vir 5 nagte
Lugtyd op Pretoria FM ter waarde van R 50 000
Die ideale geleentheid om jou kliënte te bereik.
Nagsig toerusting:
HIKMICRO LYNX LC06S
Handheld Thermal Monoculer
Jaggeweer:
Monza Fabrikaat
Geweer teleskoop:
Genesis 3-12 x 56 SFP MOA Scope
Golf sak
Victorinox geskenkpak wat insluit
I.N.O.X Quarts Red Horlosie
🗓️1 Oktober 2025
⏱️19h00
📍Centurion Golfklub
🎤Henico Alberts
083 45888 92
📢 Registreer en bie via Meerkat aanlyn veilings
www.meerkat.co.za
📞Pretoria FM
012 543 0120