Gerduan Kemp Productions

Gerduan Kemp Productions Welcome to the official page of Gerduan Kemp Productions. Hello, I'm Gerduan Kemp.

As a singer myself, I deeply understand the significance of a compelling music video. In fact, my debut album has garnered over three million streams, and that experience has given me unique insights into the power of a visually captivating music video. With Gerduan Kemp Productions you're not just hiring a video production service; you're partnering with someone who shares your passion for music

and storytelling. I've had the privilege of working with some well-known Afrikaans singers such as Kurt Darren, Eloff, Ricus Nell, Dodo Nyoka, Elandré, Willem Botha, and many more. These experiences have allowed me to refine my craft and bring a personalized touch to every project I undertake. My goal is to translate your music and vision into an unforgettable visual experience that resonates with your audience. Whether you're a seasoned artist or just starting your music journey, I'm here to help you create music videos that truly capture the essence of your sound.

Ek d**k hierdie is heel waarskynlik die projek waaroor ek al die meeste opgewonde was in my lewe. Ek wou nog altyd n set...
10/04/2026

Ek d**k hierdie is heel waarskynlik die projek waaroor ek al die meeste opgewonde was in my lewe. Ek wou nog altyd n set laat maak het vir n video en my droom het uiteindelik waar geword. Die span by is hard besig om te werk aan een coolste projekte wat ons al aangepak het. Hou hierdie spasie dop! Wat d**k jy kruip agter daardie twee mure weg?

30/03/2026

Agter Die Skerms vs Die Musiekvideo!

Het jy al Boertjie Voor My Deur se musiekvideo gesien? Gaan kyk dit sommer nou op se YouTube kanaal.

27/03/2026

Robbie Wessels - Die Storie Agter: Bobjan en Bobjane

Hierdie dokumentêre agter-die-skerms-video neem jou saam op die pad agter Robbie Wessels se musiekvideo “Bobjan & Bobjane.” Dit bied ’n eerlike kykie na die kreatiewe proses, die storie agter die lied, en die karakters wat visueel tot lewe gebring is.

In die dokumentêr gesels Robbie oor die betekenis van die lied en die inspirasie daaragter, terwyl eksklusiewe beeldmateriaal van die stel wys hoe elke detail saamgesmelt het om die finale musiekvideo te vorm. Dit is ’n intieme blik op die oomblikke, uitdagings en samewerking wat deel was van die skeppingsproses.

Hierdie dokumentêr is vervaardig deur Gerduan Kemp Productions, met die fokus om nie net die eindresultaat te wys nie, maar ook die storie agter die kamera en die liedjie.

Kopieregkennisgewing:
Alle beeldmateriaal in hierdie video bly die uitsluitlike eiendom van Gerduan Kemp Productions en Robbie Wessels en mag nie sonder vooraf skriftelike toestemming gekopieer, versprei of hergebruik word nie. Die liedjie “Bobjan & Bobjane” en die amptelike musiekvideo daarvan is die eiendom van Robbie Wessels. Alle regte word voorbehou.

DIE STORIE AGTER: BOBJAN & BOBJANE

Director of photography: Jaden Schoeman
Editing: Martin van der Merwe
Post Production Supervisor & Color Grade: Gerduan Kemp

MUSIC VIDEO

Musiek Video: Gerduan Kemp Productions
Director/DOP: Gerduan Kemp
Assistant Director: Richardt Oliver
Productions Designer: Talita Brits
Grips/Production Assistants: Jaden Schoeman; Richardt Oliver; Talita Brits
Editing & Color Grade: Gerduan Kemp; Richardt oliver

SONG

Programming, guitar, bass: Ruan Graaff
Producer, mixing engineer: Ruan Graaff, Ewald Jansen van Rensburg
Mastering engineer: Ewald Jansen van Rensburg
Drums: Vinny Henrico
Backing vocals: Ruan Graaff, Henco Bosman

Splinternuut - Danny Smoke - MonicaGerduan Kemp Productions
27/03/2026

Splinternuut - Danny Smoke - Monica
Gerduan Kemp Productions

Music video by Danny Smoke performing Monica (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Precision Recording Studio (Pty) Ltd

Wat 'n groot voorreg om die musiekvideo van Bobjan & Bobjane vir  te kon maak! Hou hierdie spasie dop, ons vat julle bin...
26/03/2026

Wat 'n groot voorreg om die musiekvideo van Bobjan & Bobjane vir te kon maak!

Hou hierdie spasie dop, ons vat julle binnekort saam agter die skerm om vir julle te wys presies hoe hierdie video vervaardig is.

WIL JY DEEL WORD VAN ONS SPAN? Ek is opsoek na iemand met ’n natuurlike talent om met mense te gesels vir ’n paar lekker...
24/03/2026

WIL JY DEEL WORD VAN ONS SPAN?

Ek is opsoek na iemand met ’n natuurlike talent om met mense te gesels vir ’n paar lekker video projekte wat voorlê.

Iemand wat gemaklik kan gesels in beide Afrikaans en Engels, en wat die vermoë het om mense op hul gemak te stel, selfs in emosionele of persoonlike gesprekke.

Die regte persoon moet kan luister, dieper kan delf, en op ’n egte manier stories en inligting uit mense kan kry sonder dat dit geforseerd voel.

Jy gaan nie op kamera wees nie, maar jy moet selfversekerd wees in een-tot-een gesprekke en weet hoe om ’n veilige, vertroulike atmosfeer te skep waar mense oopmaak.

As jy iemand is wat mense kan “lees”, maklik connect, en op ’n natuurlike manier die regte vrae vra wil ek graag van jou hoor.

As hierdie soos jy klink, stuur vir my ’n epos met n bietjie meer agtergrond oor jouself en watter ondervinding jy het of tag sommer iemand wat perfek hiervoor sal wees. Jy moet in Pretoria woonagtig wees.

Stuur vir ons n epos by [email protected]

21/03/2026

Throwback na se musiekvideo opname van "Oe La La"

Het jy al die musiekvideo gesien?

Ons het lanklaas so lekker gelag tydens 'n musiekvideo opname! Het jy al Robbie Wessels se nuwe musiekvideo gesien?
20/03/2026

Ons het lanklaas so lekker gelag tydens 'n musiekvideo opname! Het jy al Robbie Wessels se nuwe musiekvideo gesien?

Music Video: Gerduan Kemp Productions Director/DOP: Gerduan KempAssistant Director: Richardt Oliver Productions Designer: Talita BritsGrips/Production Assist...

Soms wil die boys net bietjie chill! Nuwe musiekvideo vervaardig deur Gerduan Kemp Productions!
20/03/2026

Soms wil die boys net bietjie chill! Nuwe musiekvideo vervaardig deur Gerduan Kemp Productions!

Music video by Eloff performing Bietjie Chill (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Musiek a division of So...

Nuwe musiekvideo gemaak deur Gerduan Kemp Productions Tamlyn Wessels - Ek Slaap In Jou Hoodie
20/03/2026

Nuwe musiekvideo gemaak deur Gerduan Kemp Productions
Tamlyn Wessels - Ek Slaap In Jou Hoodie

Music video by Tamlyn Wessels performing Ek Slaap In Jou Hoodie (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Musie...

"Soms wil die boys net bietjie chill!" Hier is die span agter Bietjie Chill se musiekvideo! Hierdie is die 5de musiekvid...
18/03/2026

"Soms wil die boys net bietjie chill!" Hier is die span agter Bietjie Chill se musiekvideo! Hierdie is die 5de musiekvideo wat vir Eloff vervaardig het! Dankie Eloff, dis altyd n voorreg! 🎥 As jy nog nie die musiekvideo gesien het nie, gaan kyk sommer nou op YouTube.

Gerduan Kemp Productions team:

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gerduan Kemp Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share