For EM

For EM We capture your special moments to make them last forever

Mnr & Mev Lourens 🌿Die mooiste intieme troue, omring deur familie, vriende en die mense wat die meeste saak maak. 🤍
02/06/2026

Mnr & Mev Lourens 🌿

Die mooiste intieme troue, omring deur familie, vriende en die mense wat die meeste saak maak. 🤍

‘n Stil oomblik voor sy afstap na haar vir altyd. 🤍
02/06/2026

‘n Stil oomblik voor sy afstap na haar vir altyd. 🤍

Die mooiste boetie en sussie oomblik 🤍
01/06/2026

Die mooiste boetie en sussie oomblik 🤍

Met die onlangse vloede in Robertson het baie plaaslike wynplase groot skade gely. ’n Bedryf waarvoor ons dorp so bekend...
21/05/2026

Met die onlangse vloede in Robertson het baie plaaslike wynplase groot skade gely. ’n Bedryf waarvoor ons dorp so bekend is en wat vir soveel mense werk en hoop gee. 🤍

Een van die plase wat swaar getref is, is Van Loveren Family Vineyards

In tye soos hierdie kan ons ondersteun op ’n eenvoudige maar betekenisvolle manier: deur hul wyne aanlyn te koop en steeds ons plaaslike wynbedryf te ondersteun. 🍷

Ondersteun gerus hier:
https://vanloveren.co.za/

Liefde in oorvloed. 🤍Die mooiste tyd saam die Rossouw familie net voor Moedersdag en die storm. Dit was 'n middag vol sa...
19/05/2026

Liefde in oorvloed. 🤍
Die mooiste tyd saam die Rossouw familie net voor Moedersdag en die storm. Dit was 'n middag vol sagte oomblikke, lag en soveel liefde.

A little preview of Nicoléne's beautiful Bridal shower. A morning filled with so much love 💐
07/05/2026

A little preview of Nicoléne's beautiful Bridal shower. A morning filled with so much love 💐

06/05/2026
Sweet little moments with Liezl and her boysThe kind that mean everything 🤍
29/04/2026

Sweet little moments with Liezl and her boys
The kind that mean everything 🤍

Because every fairytale ends on the dance floor ✨
22/04/2026

Because every fairytale ends on the dance floor ✨

Like something from a fairytale ✨Nico & Katé. A love you can see in every glance. The way he looks at her… unwavering, g...
20/04/2026

Like something from a fairytale ✨
Nico & Katé. A love you can see in every glance. The way he looks at her… unwavering, gentle, and all in.

Address

Robertson
6705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when For EM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category