Avara Agri

Avara Agri ๐Ÿ“ธ Avara Agri
Premium stud photography & videography | Traveling anywhere in South Africa

14/05/2026

Where the grass moves slowly and the genetics run deep ๐ŸŒพ๐Ÿ

A glimpse into the calm before auction day at Joubert Horn Boer Goat Stud.

๐Ÿ“ Engedi Manor, Krugersdorp
๐Ÿ“… 13 June 2026
โฐ 17h00

Good stock isnโ€™t rushed. Itโ€™s bred season after season.

13/05/2026
Dust, sunlight, genetics and good stock ๐Ÿ“ธ๐ŸSpent the day capturing the quality behind the herd at Joubert Horn Boer Goat ...
13/05/2026

Dust, sunlight, genetics and good stock ๐Ÿ“ธ๐Ÿ

Spent the day capturing the quality behind the herd at Joubert Horn Boer Goat Stud . South African agriculture has a rhythm of its own. ๐ŸŒพ

_

Van plaas tot pad. Ons vang die beelde wat jou branding laat werk ๐Ÿš›๐Ÿ“ธ
17/04/2026

Van plaas tot pad. Ons vang die beelde wat jou branding laat werk ๐Ÿš›๐Ÿ“ธ

Nie op die katalogus nie, maar beslis die hoogtepunt van die dag ๐Ÿ‘๐Ÿ“ธ
15/04/2026

Nie op die katalogus nie, maar beslis die hoogtepunt van die dag ๐Ÿ‘๐Ÿ“ธ

Mag jou week so kalm wees soos n Brahman in n oop veld!๐Ÿ˜œ
13/04/2026

Mag jou week so kalm wees soos n Brahman in n oop veld!๐Ÿ˜œ

"Selfs die koeie is al opgewonde vir naweek! ๐Ÿ˜‚๐ŸฎGeniet dit, boere... al weet ons: boere werk mos altyd en rus nooit regti...
10/04/2026

"Selfs die koeie is al opgewonde vir naweek! ๐Ÿ˜‚๐Ÿฎ
Geniet dit, boere... al weet ons: boere werk mos altyd en rus nooit regtig nie ๐Ÿ˜…
Vat tog maar 'n bietjie rus, julle het dit nodig!
Lekker naweek! ๐ŸŒพ
"

โ€œโ€™n Dier praat nieโ€ฆ sy foto doen.โ€My artikel is onlangs in die Santa Gertrudis Joernaal 2026 gepubliseer. Dis iets wat v...
03/04/2026

โ€œโ€™n Dier praat nieโ€ฆ sy foto doen.โ€

My artikel is onlangs in die Santa Gertrudis Joernaal 2026 gepubliseer. Dis iets wat vir my baie beteken.

Ek het grootgeword tussen stoetbeeste waar elke dier sy eie storie dra van jare se werk, seleksie en trots. Vandag kry ek die geleentheid om daardie stories vas te vang met my kamera.

In vandag se wรชreld gebeur eerste indrukke op โ€˜n skerm. Veilings, katalogusse en sosiale media. Dis waar โ€˜n goeie foto die verskil maak. Nie net om mooi te lyk nie, maar om vertroue te bou.

Dankie aan almal wat deel is van die pad.

Ook net erkenning aan Sonkyn Santaโ€™s vir die voorblad foto van die joernaal.

๐Ÿ“ธ Want op die einde van die dagโ€ฆ
โ€™n dier praat nie. Sy foto doen.

Dis nie net beeste nieโ€ฆ dis jou nalatenskap.Elke kalf, elke koei dra jare se werk, trots en toekoms.Maak seker dit word ...
01/04/2026

Dis nie net beeste nieโ€ฆ dis jou nalatenskap.
Elke kalf, elke koei dra jare se werk, trots en toekoms.

Maak seker dit word vasgevang soos dit verdien โ€“ eerlik, sterk en reg.

๐Ÿ“ธ Want mรดre is vandag se foto goud werd.

Ons gaan nie kla as ons nou en dan vasval in die modder nie, ons is te dankbaar vir die heerlike reรซn! ๐ŸŒง๏ธ๐Ÿšœ๐Ÿ’š             ...
19/01/2026

Ons gaan nie kla as ons nou en dan vasval in die modder nie, ons is te dankbaar vir die heerlike reรซn! ๐ŸŒง๏ธ๐Ÿšœ๐Ÿ’š

Address

Schweizer-Reneke
2780

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avara Agri posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share