Bertus Hanekom Photography

Bertus Hanekom Photography Fine Art Nature & Landscape Photography | South Africa

Verlede week se volmaan in die Karoo.
09/03/2026

Verlede week se volmaan in die Karoo.

Aurora Australis / Suiderligte in Stilbaai gisteraand.Eerste keer dat ek die blou / pers 'strale' so sien. Die beste tyd...
21/01/2026

Aurora Australis / Suiderligte in Stilbaai gisteraand.

Eerste keer dat ek die blou / pers 'strale' so sien. Die beste tyd was so tussen 00:40 en 01:05.

Ek het nogal lanklaas 'n foto hier opgelaai... Hier's een van 'n visserman en gisteraand se maan.As die foto dalk effens...
08/10/2025

Ek het nogal lanklaas 'n foto hier opgelaai... Hier's een van 'n visserman en gisteraand se maan.

As die foto dalk effens na AI lyk, wees gerus dit is nie. Ek het net die 'noise reduction' bietjie oordoen.

'n Paar foto's van vanoggend se mis oor Stilbaai.
23/07/2025

'n Paar foto's van vanoggend se mis oor Stilbaai.

Vanoggend by die hawe.
18/07/2025

Vanoggend by die hawe.

Vanoggend se mooi sonsopkoms by die riviermond. Op laaggety is daar soveel interessante poele en patrone om in die voorg...
09/07/2025

Vanoggend se mooi sonsopkoms by die riviermond. Op laaggety is daar soveel interessante poele en patrone om in die voorgrond te gebruik. Die 1ste foto is 07:09 geneem en die laaste een 07:39.

Tydens laagwater vorm een van die visvywers se klipwalle 'n mooi lyn in die rigting van Ystervarkpunt se ligtoring, met ...
07/07/2025

Tydens laagwater vorm een van die visvywers se klipwalle 'n mooi lyn in die rigting van Ystervarkpunt se ligtoring, met die Melkweg direk daarbo.

'Bioluminescence' is ook sigbaar in die branders op die horison, iets wat ek eers opgemerk het toe ek die foto's by die huis deurgaan.

(09/05/24 geneem)

So 'n paar wat ek vroeër die week (Maandag) geneem het.
04/07/2025

So 'n paar wat ek vroeër die week (Maandag) geneem het.

Vanoggend by die punt / reef.
27/06/2025

Vanoggend by die punt / reef.

Vanoggend by die visvywers (fish traps) in Stilbaai.
25/06/2025

Vanoggend by die visvywers (fish traps) in Stilbaai.

Address

Stellenbosch

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bertus Hanekom Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category