01/07/2026
Hallo fb friend!
Dit is ek, ek is Wendy 😃👋🏻 Iemand het vandag gesê ek moet meer self-videos maak sodat voornemende kliente my kan leer ken!
So ja, hier is ek- fotograaf wat dit vrees om voor die kamera te wees ☺️
Bly te kenne, kom ons reël iets?