11/09/2026
Soos meeste van julle weet is my mamma die week oorlede. Mamma was baie lief vir julle almal wat hier by my geshoot het. Maar nou dat mamma nie hier is is ek gestrand. Mamma het die grootste deel van die huishouding finansieel gedra. Ek kan nie dit allea alleen bybring nie en het julle my kliente wat kan en wil se hulp nou nodiger as ooit. Daarom doen ek n laat Spring special. Ondersteun my asb. Di slegs mini sessies. Mooi fototjies in die natuur. Almal het dit soms nodig.
Kontak my gerus plekke is beperk.
Liefde en groete
Ronell