Christel se Kiekies

Christel se Kiekies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Christel se Kiekies, Photographer, Volksrust.

As jy deur my lens kyk, sien jy 'n Ongelooflike pragtige vrou.As jy deur Jesus se oë kyk, sien jy soveel meer.Geliefd.Ko...
30/07/2026

As jy deur my lens kyk, sien jy 'n Ongelooflike pragtige vrou.

As jy deur Jesus se oë kyk, sien jy soveel meer.

Geliefd.
Kosbaar.
Met doel geskape.
Onmeetbaar waardevol.

Soos 'n wilgerboom dra sy 'n sagte elegansie. Haar wortels loop diep. Sy buig saam met die wind, maar verloor nooit haar krag nie. Dalk is dit waarom die wilger só mooi is, nie omdat hy nooit storms beleef nie, maar omdat hy steeds met grasie bly staan.

En dalk is dit die mooiste prentjie van alles.

"Ek loof U, omdat ek op 'n ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse gemaak is." - Psalm 139:14

Eg • Viraltyd • Met Liefde ♡
Gerda Viviers

29/07/2026

Die wêreld vra so baie van 'n vrou...

Om sterk te wees. Om altyd eerste vir almal te sorg. Om aan te hou glimlag... Selfs wanneer sy moeg is.

Maar iewers tussen al die verantwoordelikhede... verloor sy soms 'n stukkie van haarself.

Get Your P!NK Back is meer as 'n fotosessie.

Dis 'n reminder... aan die vrou wat nog altyd daar was.

Aan haar lag. Aan haar selfvertroue. Aan haar lig.

Kom kry jou P!NK terug.

Besprekings is nou oop

•Eg •Viraltyd •Met liefde

Soos 'n pou sy mooiste vere oopvou, was hierdie dag gevul met kleur, vreugde en onvergeetlike herinneringe. 🦚 Elke lag, ...
27/07/2026

Soos 'n pou sy mooiste vere oopvou, was hierdie dag gevul met kleur, vreugde en onvergeetlike herinneringe. 🦚

Elke lag, elke drukkie en elke klein oomblik het hierdie 4de verjaarsdag besonders gemaak.

Baie geluk, Liomi! Mag jy altyd met dieselfde vreugde, selfvertroue en skoonheid deur die lewe stap as wat jy vandag uitgestraal het. 🤍✨🦚

"Hy het alles mooi gemaak op sy tyd." – Prediker 3:11

Eg • Viraltyd • Met Liefde ♡

Soms het jy nie 'n spesiale geleentheid nodig om foto's te neem nie... net 'n oomblik om jouself weer raak te sien.Die w...
27/07/2026

Soms het jy nie 'n spesiale geleentheid nodig om foto's te neem nie... net 'n oomblik om jouself weer raak te sien.

Die winterveld, die goue lig en 'n rustige sonsondergang het die perfekte agtergrond geskep vir 'n sessie vol opregte glimlagte, selfvertroue en mooi herinneringe.

Elke foto vertel 'n stukkie van 'n storie, nie van perfeksie nie, maar van egtheid.

Baie dankie, Dané Badenhorst, dat ek hierdie mooi oomblikke saam met jou kon vasvang,.

Jou hart is net so mooi soos jou uiterlike skoonheid.

📸 Watter foto is jou gunsteling? Laat weet my hieronder!

📍Volksrust | Wakkerstroom | Amersfoort | Vrede | Standerton | Newcastle en omliggende areas.

MODEL CALL: Mommy-to-BeDaar is iets ongelooflik besonders aan die reis na moederskap... en hierdie hoofstuk verdien om o...
23/07/2026

MODEL CALL: Mommy-to-Be

Daar is iets ongelooflik besonders aan die reis na moederskap... en hierdie hoofstuk verdien om onthou te word.

Ek is op soek na 'n Mommy-to-Be wat graag deel wil wees van 'n pragtige Maternity Fotosessie.

Ken jy iemand wat hierdie ervaring sal waardeer? Of is dit dalk jy?

Tag haar hieronder of share hierdie post sodat dit by haar kan uitkom.

Die gekose mamma sal persoonlik gekontak word met al die besonderhede.

📍Volksrust | Ermelo | Wakkerstroom | Amersfoort | Vrede | Standerton | Newcastle en omliggende areas.

MODEL CALL: DIE GEMMER-KATTE! 🔥🧡Rooikoppe... hierdie een is nét vir julle!!Ek is op soek na 'n egte rooikop dame, meisie...
23/07/2026

MODEL CALL: DIE GEMMER-KATTE! 🔥🧡

Rooikoppe... hierdie een is nét vir julle!!

Ek is op soek na 'n egte rooikop dame, meisie of selfs 'n hele rooikop familie vir 'n unieke fotosessie.

Daardie vurige hare, sproetjies en unieke skoonheid verdien om vasgevang te word.

Is jy 'n True Blood Rooikop? Of ken jy iemand wat perfek hiervoor sal wees???

👇 Tag haar hieronder of share hierdie post sodat ek by die regte persoon uitkom.

📍Volksrust | Ermelo | Wakkerstroom | Amersfoort | Vrede | Standerton | Newcastle en omliggende areas.

Dames... Kry jou confidence terug... Bespreek vandag nog jou plek.
22/07/2026

Dames... Kry jou confidence terug...

Bespreek vandag nog jou plek.

Daar is mense wat net… Spesiaal is. 🤍Die Martinson's is vir my só familie.Hardwerkend.Lief vir die mense om hulle.Altyd ...
19/07/2026

Daar is mense wat net… Spesiaal is. 🤍

Die Martinson's is vir my só familie.

Hardwerkend.
Lief vir die mense om hulle.
Altyd bereid om te help waar hulle kan.
Mense met die sagste harte wat diep liefhet en opreg omgee.

Dit was vir my ‘n absolute voorreg om hierdie mooi oomblikke tussen die kosmos saam julle vas te vang.

Dankie dat ek deel kan wees van julle memories. 🤍

Eg • Viraltyd • Met Liefde ♡








Die mooiste lig word nooit gemaak nie, dit word gevind. Sommige oë praat harder as woorde
19/07/2026

Die mooiste lig word nooit gemaak nie, dit word gevind. Sommige oë praat harder as woorde

Address

Volksrust
2470

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christel se Kiekies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share