Jan-Daniel

Jan-Daniel JD Smit Photography

Gelukkige moedersdag . Ons is baie lief vir jou❤️
10/05/2026

Gelukkige moedersdag . Ons is baie lief vir jou❤️

27/10/2025
Van klein handjies tot groot glimlaggies — 1 jaar oud vandag! Geluk my seun❤️ ek en mamma is soo lief vir jou!!🎉
26/08/2025

Van klein handjies tot groot glimlaggies — 1 jaar oud vandag! Geluk my seun❤️ ek en mamma is soo lief vir jou!!🎉

Dankie vir jou my lief! Dankie vir die ongelooflike vrou wat jy is vir my! Dankie vir die beste ma wat jy is vir Júandre...
11/05/2025

Dankie vir jou my lief! Dankie vir die ongelooflike vrou wat jy is vir my! Dankie vir die beste ma wat jy is vir Júandre!

Ons is onbeskryflik lief vir jou❤️

Love you A Lot, A Baie❤️Dankie vir 1 jaar se ongelooflike liefde.
08/04/2025

Love you A Lot, A Baie❤️

Dankie vir 1 jaar se ongelooflike liefde.

Baie baie geluk my liefie met jou verjaarsdag🥰 ek kan nie genoeg sê hoe lief ek jou het nie en wat jy vir my beteken nie...
25/09/2024

Baie baie geluk my liefie met jou verjaarsdag🥰 ek kan nie genoeg sê hoe lief ek jou het nie en wat jy vir my beteken nie. Jy is die beste vrou, beste maatjie, beste mamma en my alles❤️❤️ love you 🐭

Address

35 Elizabeth Street
Winklespruit
4126

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan-Daniel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share