ALR Photography

And finally… forever 💍Om julle twee se storie oor die jare te kon sien groei, en nou die voorreg te hê om hierdie besond...
08/09/2026

And finally… forever 💍

Om julle twee se storie oor die jare te kon sien groei, en nou die voorreg te hê om hierdie besonderse oomblik vir julle vas te vang, beteken vir my meer as wat woorde kan sê.

Ek is ongelooflik dankbaar dat ek deel kon wees van hierdie geheime oomblik. Om die verrassing, die trane, die lag en uiteindelik die “JA!” eerstehands te kon beleef.

Julle is twee ongelooflik spesiale mense in my lewe, en dit maak my hart so vol om te weet dat hierdie net die begin is van ’n hele nuwe hoofstuk saam.

Ek voel so bevoorreg om nie net julle oomblik te kon vasvang nie, maar om saam met julle hierdie nuwe hoofstuk te kan aanskou.

Baie geluk! Here’s to forever 🤍

Frame-worthy moments 🤎
21/07/2026

Frame-worthy moments 🤎

Part 3🧡
28/05/2026

Part 3🧡

Portraits van mooiste Megan ⚘️
21/05/2026

Portraits van mooiste Megan ⚘️

🤍🤍
30/04/2026

🤍🤍

Address

Witbank

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ALR Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category