Lemé Photography

Lemé Photography Capturing the moments of life, emotions and beauty through the eye of the beholder. Ons is fotograwe

Daar is min dinge so lekker soos vars gemaakte Sushi verval wanneer dit nog so mooi is om af te neem!
06/12/2019

Daar is min dinge so lekker soos vars gemaakte Sushi verval wanneer dit nog so mooi is om af te neem!

08/14/2018
We met the most beautiful wolfdogs today at the Yamnuska Wolfdog Sanctuary in Cochrane. Here are a few picks of these am...
12/23/2016

We met the most beautiful wolfdogs today at the Yamnuska Wolfdog Sanctuary in Cochrane. Here are a few picks of these amazing animals.

Die laaste 2 Foto Friday's was eintlik "outdoors" vir my. Ons was in die wildtuin en het die natuur en die diere vreesli...
07/03/2016

Die laaste 2 Foto Friday's was eintlik "outdoors" vir my. Ons was in die wildtuin en het die natuur en die diere vreeslik geniet. Hier is 'n paar kiekies van ons avontuur.

Hello al julle oulike mense! Ek was baie opgewonde oor die week se Photo Friday! Aangesien die tema outdoors was. Ek en ...
06/18/2016

Hello al julle oulike mense! Ek was baie opgewonde oor die week se Photo Friday! Aangesien die tema outdoors was. Ek en Ivan Taljaard my verloofde het met sy Jeep gaan 4x4. By De Wildt 4x4 park. Ek hoop julle geniet die fotos soos wat ons die dag geniet het. Al het ons lekker vas gesit in die modder!!!

Verlede "Foto Friday" se tema was deure. Dis interessant om te sien hoe elkeen die ingang na sy woning, anders "versier"...
06/14/2016

Verlede "Foto Friday" se tema was deure. Dis interessant om te sien hoe elkeen die ingang na sy woning, anders "versier", 'n voet afdruk van die mens wie daar bly, 'n "first impression" if you will.

Het jy al ietsie kleins bewonder en gesien hoe GROOT dit eintlik is... Deur jou macro lens sien mens waarlik die groothe...
06/11/2016

Het jy al ietsie kleins bewonder en gesien hoe GROOT dit eintlik is... Deur jou macro lens sien mens waarlik die grootheid van God se skepping. Hiermee 'n paar klein, maar GROOT prentjies ;)

So hier is van my Marco fotos wat ek aql geneem het. Wat marco so lekker maak is jy kan kyk na die fyner detail van jou ...
06/03/2016

So hier is van my Marco fotos wat ek aql geneem het. Wat marco so lekker maak is jy kan kyk na die fyner detail van jou onderwerp en kan eintlik op so baie onderwerpe gebruik word! So as jy dit nog nie op jou kamera getoets het nie, doen jouself n guns en gaan speel bietjie met dit die naweek!!

06/03/2016

Hello almal kan julle glo dis alweer vrydag! !!! Die week het sommer vinnig verby gevlieg! Die week se photo Friday gaan oor Marco! So hou die page dop om te sien Wat gaan wys!!! Onthou hulle kan oom julle fotos saam ons share!

En hier is die sonsak foto's van verlede Vrydag se "photo challenge". Dit is op 3 verskillende plekke geneem. Dit is ama...
05/31/2016

En hier is die sonsak foto's van verlede Vrydag se "photo challenge". Dit is op 3 verskillende plekke geneem. Dit is amazing om te sien hoe vinnig die son die hele prentjie van jou "picture frame" kan laat verander, binne 'n paar minute en dit lyk nie meer soos jy dit gesien het nie...

Dis so week laat, maar hier is verlede week se Foto Friday "Animal" foto's :). Ek het lekker gespeel en verskillende "se...
05/28/2016

Dis so week laat, maar hier is verlede week se Foto Friday "Animal" foto's :). Ek het lekker gespeel en verskillende "settings" op die kamera probeer, maar eers moes ek diere opspoor wat wil glimlag...

Address

263156 Range Road 53
Cochrane, AB
T4C 1B3

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lemé Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lemé Photography:

Share

Category