05/05/2025
Made the front page of the Republikein.
📷💪🏽
Namibiese kleinsake-ondernemings betrokke by invoere deur die Ariamsvlei-grenspos, gaan na bewering gebuk onder vertragings met klaringsprosesse van die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA).
Namibië is in rou oor "singende sendelingsegpaar" wat tragies in ‘n padongeluk gesterf het.