Inyoni Rock Cabanas no 7

Inyoni Rock Cabanas no 7 Self catering Holiday accomodation

25/08/2025
Hi daar, Ons is veilig terug by ons huis en ek wil uit my hart uit vir jou bsie baie dankie se dat ons vakansie kon hou ...
04/01/2025

Hi daar,

Ons is veilig terug by ons huis en ek wil uit my hart uit vir jou bsie baie dankie se dat ons vakansie kon hou in jou woonstel.

Dit was regtig n baie baie lekker vakansie en alles in die woonstel is perfek.

Ek sal graag weer na jou plekkie toe gaan.
Jy was ook besonders as gasvrou. Jou vriendelikheid en bedagsaamheid word regtig baie waardeer.

Dis so lekker as jou gaste sulke boodskappies los

Weereens baie baie dankie vir alles

Met kiekies!

Kontak my as jy n vakansie nodig het na Desember se woel.   Lekker see.   Sit rustig in jou eie spasie en staar oor die ...
18/01/2024

Kontak my as jy n vakansie nodig het na Desember se woel. Lekker see. Sit rustig in jou eie spasie en staar oor die see uit. Haal drome uit en droom verder.

06/12/2023

Beskikbare datum vir Desember

8 - 15 Desember

Kansellasie.
Kom bespreek gou voordat iemand die datums gaps
Op die strand
Sit lekker op die stoep en geniet die uitsig.
Kinders veilig, hul het lekker spasie om rond te hardloop en nuwe maats te maak!
Kontak my vir meer info.
Theresa
0731602699

23/07/2023

🏖AUGUST SPECIAL!!!!!!🏖

🐳MET skoonmaak dienste:
•R750 per weeks aand
•R900 per aand in die naweek

🐳 SONDER skoonmaak dienste🚫🧹:
•R600 per weeks aand
•R700 per aand in die naweek

Het die volgende datums beskikbaar :
•01/Aug-06/Aug
•14/Aug-31/Aug
(ń minimum van 3 aande)

🐳10 m vanaf Hoof Strand & 2.3 km vanaf Galleria Mall
🏖 2 slaapkamers met eie badkamers
🐳 Volledige kombuis
🏖 Grond vloer eenheid
🐳 Braai area
🏖Veilige onderdak parkering
🐳Sekuriteit
🏖 Langs Spur, Thirsty Whale restaurant&Waterpark (loop afstand)
🐳Unlimited wifi and Netflix
🏖Swembad area
📞073 160 2699

Address

Amanzimtoti

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27731602699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inyoni Rock Cabanas no 7 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Inyoni Rock Cabanas no 7:

Shortcuts

Share