KikiKids Bloem

KikiKids Bloem Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from KikiKids Bloem, Photographer, Langenhovenpark, Bloemfontein.

Kiki Kids Bloem se eerste demonstrasieklas vind Saterdag die 25ste November plaas. Maak seker jy het jou kind se plekkie...
22/11/2017

Kiki Kids Bloem se eerste demonstrasieklas vind Saterdag die 25ste November plaas. Maak seker jy het jou kind se plekkie bespreek. Ons gaan ń lekker fotosessie hou met poeierverf en sommer nog baie ander pret ook. Vir meer inligting kontak Carine - 084 517 7428

Goeie dag liewe Bloemfonteiners. Soos julle weet is Kiki Kids Bloem amptelik hier. Die lesse begin in Januarie 2018. Kik...
08/11/2017

Goeie dag liewe Bloemfonteiners. Soos julle weet is Kiki Kids Bloem amptelik hier. Die lesse begin in Januarie 2018.

Kiki Kids is ń fotografieprogram wat fokus op kreatiwiteit deur die lens van ń kamera. Ek vra dat julle asseblief die page like en share. Commet ook ń vriend/in se naam wat ń kleinding het tussen die ouderdom van 5 en 11 jaar en staan ń kans om ń gratis studio shoot te wen.

31/10/2017

Kiki Kids Bloem is uiteindelik op die been. Kom geniet Saterdag die Markdag by die Buiteplaas in Bloemfontein en sien waaroor Kiki Kids gaan. Ons kan nie wag om julle daar te sien nie!!!

Vir meer nligting skakel gerus.

Address

Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KikiKids Bloem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category