09/06/2026
Netbal - Ekurhuleni A playoffs Hoërskool Dr. E.G. Jansen
Ek het van die volgende skole en wedstryde foto's geneem
Laerskool Concordia u/9-12's
Laerskool Jan van Riebeeck u9-12's
Rynfield Primary School
Baanbreker Laerskool u10-11's
Laerskool Edleen - Amptelike nuusblad / Official news page u/11-12's
Laerskool Rynfield_Amptelik u12's
Hoërskool Hans Moore u/14's
Hoërskool Kempton Park - Kempies u/14's
Hoërskool Oosterlig u/14's
Grace Trinity School For Girls u/14's
Laerskool Goudrand Primary
Pinnacle College Founders Hill u/12's
D6 Netball
Ek post net n paar foto's van die wedstryde, die link hieronder is daar al die fotos wat ek geneem het.
Gaan na die link https://photofrog.co.za/pro/andreactionpix dit is verniet om na die fotos tegaan kyk
en daar kan jy bestellings ook plaas.
Tag julle vriende sodat hul ook die foto's kan geniet.
Like en Share asb my Facebook blad.
En dankie vir al jul ondersteuning 🙏