23/04/2026
Ek kry elke dag mense wat my vra in boodskappe waar hulle al my musiek op een plek kan kry. Hier is n link na My Youtube musiek kannaal. Hy en ook die links na die Spotify Kannaal is ook op die About Page hier op facebook. En alle Vetkryt links kan ook hier gekry word:
http://www.linktr.ee/vetkryt
https://music.youtube.com/channel/UC4xykhOMqTcxCXbJYQ4pHAQ?si=bxZVg0A45O2ytsCm
Listen to music from Vetkryt Musiek on YouTube Music - a dedicated music app with official songs, music videos, remixes, covers, and more.