11/11/2023
Dit is tyd vir 'n naweek van Rock en Roll!
Kiki wil Rock met die Start Me Up-medley en die kunstenaars bring 'n spesiale eerbetoning aan Theuns Jordaan met sy treffer ‘Soos Bloed’!
Gaan kyk op ons YouTube-kanaal en luister na die volledige album op alle digitale platforms!
> https://www.youtube.com/channel/UCj9_bLoGjx90VX0IqoEcuBg
Select Musiek Dirk van der Westhuizen Refentse APPEL Prop Liezel Pieters Page Nicholis Louw Juan Boucher Brendan Peyper Eloff Leah SA Bernice West Reën Kurt Darren Juanita du Plessis Elandré Elizma Theron Ricus Nel Barto Swiegers Snotkop Christia Visser JAN JAN JAN