Leandri Rabe - Photography

Leandri Rabe - Photography We do the following shoots :
Portfolio
Couple
Engagement
Family
Matric farewell
Maternity
Friends

🌸 Hi everyone! 🌸I know I’ve been a little quiet here lately, but I’m still around — and still doing what I love most, ph...
26/09/2025

🌸 Hi everyone! 🌸

I know I’ve been a little quiet here lately, but I’m still around — and still doing what I love most, photography 📸💙

I’m currently taking on shoots part-time and I’m so excited to meet new clients and capture your special moments! Whether it’s family photos, portraits, or anything in between, I’d love to help you create memories you’ll cherish forever. ✨

Feel free to send me a message to chat about your next shoot — I can’t wait to work with you! 🤍

Love,
Leandri

M A T E R N I T Y  S H O O T ♥️Dis altyd so lekker om 'n pad met kliente te stap! Ek kan nie wag om vir Baba Rogan te on...
09/01/2024

M A T E R N I T Y S H O O T ♥️

Dis altyd so lekker om 'n pad met kliente te stap!
Ek kan nie wag om vir Baba Rogan te ontmoet nie!!
En kyk tog net vir ou woef-kind! 🥰🥰

M A T R I E K  A F S K E I D ♥️Ek is so bietjie laat met hierdie ene!Maar, kyk net hoe pragtig is hulle! Dankie vir 'n l...
09/01/2024

M A T R I E K A F S K E I D ♥️

Ek is so bietjie laat met hierdie ene!

Maar, kyk net hoe pragtig is hulle!
Dankie vir 'n lekker shoot 🥰♥️🤗

M A T R I E K  A F S K E I D ❤️Imagine die entrance wat Nicole gemaak het by haar matriekafskeid toe sy opdaag met die t...
03/10/2023

M A T R I E K A F S K E I D ❤️

Imagine die entrance wat Nicole gemaak het by haar matriekafskeid toe sy opdaag met die trok! So cool 😀

P O R T F O L I O  S H O O T ❤️ Dit is altyd so lekker om saam met jou te werk, Janine! Pragtige meisie met 'n pragtige ...
10/09/2023

P O R T F O L I O S H O O T ❤️

Dit is altyd so lekker om saam met jou te werk, Janine!
Pragtige meisie met 'n pragtige hart.
Weereens, ek is so trots op jou!!

M A T R I E K A F S K E I D 💙Lyk hulle nie net te mooi nie?! Dankie dat ek hierdie spesiale dag kon af neem vir julle!
29/08/2023

M A T R I E K A F S K E I D 💙

Lyk hulle nie net te mooi nie?!
Dankie dat ek hierdie spesiale dag kon af neem vir julle!

D E  V I L L I E R S  T R O U E ❤️Julle liefde vir mekaar is so pragtig! Dankie dat ek Julle spesiale dag kon afneem.Mag...
17/08/2023

D E V I L L I E R S T R O U E ❤️

Julle liefde vir mekaar is so pragtig! Dankie dat ek Julle spesiale dag kon afneem.

Mag hierdie nuwe journey net een amazing pad wees! 🥰🥰

F A M I L Y  S H O O T ❤️Lovely seeing these beautiful people again! I always love to see how the children have grown! 🥰
17/08/2023

F A M I L Y S H O O T ❤️

Lovely seeing these beautiful people again! I always love to see how the children have grown! 🥰

M O M M Y & M EKyk net hoe oulik is hulle! Ag, hierdie mensies was so maklik om af te neem. Niks is mooier as die "bond"...
10/08/2023

M O M M Y & M E

Kyk net hoe oulik is hulle! Ag, hierdie mensies was so maklik om af te neem.

Niks is mooier as die "bond" tussen 'n ma en haar kinders nie ❤️

R A B E  T R O U E  ❤️Heerlike dag met spesiale mense!My pa het weer liefde gevind, sy pas maat! Ek was 38 weke swanger ...
06/08/2023

R A B E T R O U E ❤️

Heerlike dag met spesiale mense!
My pa het weer liefde gevind, sy pas maat!

Ek was 38 weke swanger op hulle troue, dit was 'n uitdaging maar ek sou die spesiale dag nie mis nie!

Address

Brackenfell
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leandri Rabe - Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leandri Rabe - Photography:

Share

Category