Chris-Photography

Chris-Photography Chris-Photography Offers Photography services such as Photoshoots

Birthdays Shoot..

Kiddies and Adults
Matric farewells
Weddings
Events
Product
21st Birthdays
Lifestyle etc

|| Christie || 60th Birthday ||Wel bekend as Mavis. Hierdie dame  het die  groot 60ste geword dat die Oom wat die saak k...
08/09/2026

|| Christie || 60th Birthday ||

Wel bekend as Mavis. Hierdie dame het die groot 60ste geword dat die Oom wat die saak kom oop maak het...het even gesê sy lyk glad nie 60 nie...sy dra haar onderdom baie mooi...sy is nie nog iemand met baie woorde nie maar ek kon sien sy het alles waardeer wat haar gesin haar gegee het....geniet hierdie lewe en nog 60 jaar vir U....🥳🥳🥳🥳🥳🥳

|| Christie || 60th Birthday ||COMING SOON
08/09/2026

|| Christie || 60th Birthday ||

COMING SOON

What do you feel when you See this Photograph?
05/09/2026

What do you feel when you See this Photograph?

|| Payton || 2nd BIRTHDAY||Nee hierdie een is iets  anders lol net die manier hoe sy smile aleenlik moet vir jou sê  die...
04/09/2026

|| Payton || 2nd BIRTHDAY||

Nee hierdie een is iets anders lol net die manier hoe sy smile aleenlik moet vir jou sê die kind is nie speletjies nie...Sy is tog net een in haar soort.
Alle seënwense vir jou payton🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳

|| Payton || 2nd BIRTHDAY||COMING SOON
04/09/2026

|| Payton || 2nd BIRTHDAY||

COMING SOON

|| Coleson || 1st Birthday ||Laat ons kyk wat ons van hierdie Outjie kan sê....in die begin was die ou net jolly die ou ...
04/09/2026

|| Coleson || 1st Birthday ||

Laat ons kyk wat ons van hierdie Outjie kan sê....in die begin was die ou net jolly die ou was spelerig en smile net mooi...lol toe ek weer sien gee die ou my opdraande laat dit goed gaan...die ou het my net gerus gemaak lol ...eending die ou het Spoggerig gelyk met sy Jeans. Seënwense vir jou Coleson. 🥳🥳🥳🥳🥳🥳🎊

Part 2: CakeSmask

|| Coleson || 1st Birthday ||Laat ons kyk wat ons van hierdie Outjie kan sê....in die begin was die ou net jolly die ou ...
03/09/2026

|| Coleson || 1st Birthday ||

Laat ons kyk wat ons van hierdie Outjie kan sê....in die begin was die ou net jolly die ou was spelerig en smile net mooi...lol toe ek weer sien gee die ou my opdraande laat dit goed gaan...die ou het my net gerus gemaak lol ...eending die ou het Spoggerig gelyk met sy Jeans. Seënwense vir jou Coleson. 🥳🥳🥳🥳🥳🥳🎊

Part 1

|| Coleson || 1st Birthday ||COMING SOON
03/09/2026

|| Coleson || 1st Birthday ||

COMING SOON

Chris-Photography Life is all about perspective!!!
25/08/2026

Chris-Photography

Life is all about perspective!!!

|| Re-Shaden || MATRICBALL ||Die ou het Spoggerig gelyk. Toe hy sy suit aangetrek het toe verander sy Stappie ook lol. J...
24/08/2026

|| Re-Shaden || MATRICBALL ||

Die ou het Spoggerig gelyk. Toe hy sy suit aangetrek het toe verander sy Stappie ook lol. Jy het smart gelyk en bou so voort. Alle seënwense vir die res van jou skool loopbaan en voltooi dit met sukses..🥳🥳🥳🥳🥳🥳

Address

Calitzdorp

Telephone

+27742009822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chris-Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chris-Photography:

Shortcuts

Share

Category