24/08/2019
Wat 'n GROOT voorreg om hierdie kostelike oomblik te kon vasvang!
Rocco & Retha, ek bid vrede, vreugde en geluk in jul lewenspad vorentoe! Julle is 'n besonderse paartjie. Dankie vir wie julle is!
Geniet hierdie tyd in julle lewe.
Liefde! ♥ ♥