Kokkedoor Cooking Studio

Kokkedoor Cooking Studio 450m2 of studio space, big or small use. A fully functional kitchen studio; perfect for stills and In itself and inspiration studio space to work in.

Centrally located studio, ideal for commercials, stills photography, large TV productions, cooking classes and perfect for events. The home of KykNET's reality cooking programme: Kokkedoortjie. Under this studio roof, you will also find gear to rent, staff to rent and props galore that is focused on cooking programmes.

Het jy jou gunsteling deelnemer in Kokkedoortjie? Jy kan dalk in sy kombuis kook saam met Martjie Malan wat klasse aanbi...
28/04/2017

Het jy jou gunsteling deelnemer in Kokkedoortjie? Jy kan dalk in sy kombuis kook saam met Martjie Malan wat klasse aanbied vir kinders tussen die ouderdomme 7 en 15. Die stel is by Atlantic Studios in Milnerton. Sy skop af op 6 Mei met Italiaans en jy kan selfs leer om jou eie pasta te maak. Klasse is R500 per klas en daar is 'n oggend en middag klas beskikbaar.

Tussen 7 en 15 jaar oud en jy wil kook soos 'n Kokkedoortjie? 6 Mei is die eerste in Martjie Malan se reeks klasse vir k...
26/04/2017

Tussen 7 en 15 jaar oud en jy wil kook soos 'n Kokkedoortjie? 6 Mei is die eerste in Martjie Malan se reeks klasse vir kinders op die stel van Kokkedoortjie. R500 per klas elke Saterdag. Sy besoek verskillende lande. Gaan kyk gerus op www.kokkedoorstudio.co.za vir die program

Wil jy kook op die stel van KOKKEDOORTJIE? Martjie Malan bied klasse aan vir kinders vanaf 6 Mei, elke Saterdag. Oggend ...
25/04/2017

Wil jy kook op die stel van KOKKEDOORTJIE? Martjie Malan bied klasse aan vir kinders vanaf 6 Mei, elke Saterdag. Oggend en middag klasse vir R500 per klas. Vir navrae en besprekings kontak [email protected]

Olive Pride in aksie tydens Kokkedoortjie. Olive Pride is ook die trotste borg van Martjie Malan se kookklasse vir kinde...
24/04/2017

Olive Pride in aksie tydens Kokkedoortjie. Olive Pride is ook die trotste borg van Martjie Malan se kookklasse vir kinders op die stel van Kokkedoortjie. Vir meer inligting oor die klasse besoek: www.kokkedoorstudio.co.za

Martjie Malan se kinder kookklasse OP DIE STEL VAN KOKKEDOORTJIE:  6 Mei is Italiaanse dag, 13 Mei - leer die perfekte k...
21/04/2017

Martjie Malan se kinder kookklasse OP DIE STEL VAN KOKKEDOORTJIE: 6 Mei is Italiaanse dag, 13 Mei - leer die perfekte kaasburger wanneer Amerika aan die b***t is. Vive le France is 20 Mei met die perfekte quiche en Tarte Tatin en 27 Mei groet sy Griekeland. Elke klas kos net R500 en daar is oggend of middag klasse beskikbaar.

Kokkedoortjie tyd weer vanaand
19/04/2017

Kokkedoortjie tyd weer vanaand

13/04/2017
En hierde week se wenner op Kokkedoortjie......
13/04/2017

En hierde week se wenner op Kokkedoortjie......

Kyk die eksklusiewe onderhoud hier.

12/04/2017

Die eerste kookuitdaging lê voor die span hierdie week… Wat d**k jy is die tema van hulle eerste toets?

- With kykNET DStv Mari-Louis Guy Nic van Wyk

Wil julle 'n idee kry hoe die studio lyk?/ Take a 'walk-about' in our studio
11/04/2017

Wil julle 'n idee kry hoe die studio lyk?/ Take a 'walk-about' in our studio

Die avontuur begin om 20:00!

En as julle episode 1 gemis het, gaan kyk gerus hoe pragtig dit is
06/04/2017

En as julle episode 1 gemis het, gaan kyk gerus hoe pragtig dit is

Kyk die eerste episode van Kokkedoortjie, kykNET se nuwe werklikheidsreeks, nóú eerste hier.

En aksie!  Begin jou Maandag op 'n hoë noot.  Episode 1 van Kokkedoortjie word spesiaal vanoggend om 08:00 op kyknet se ...
03/04/2017

En aksie! Begin jou Maandag op 'n hoë noot. Episode 1 van Kokkedoortjie word spesiaal vanoggend om 08:00 op kyknet se webtuiste uitgesaai. Die groot skerm weergawe kan jy steeds uit jou gemakstoel sien, Woensdagaand om 20:00

Address

7 Montague Drive
Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kokkedoor Cooking Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kokkedoor Cooking Studio:

Share