Helene Starke Photography

Helene Starke Photography Hi! I'm a fun-loving person who has a passion for capturing memories through camera lenses. Contact me for family, newborn, 1st birthday and maternity shoots.
(2)

I specialise in Family shoots, Baby shoots, Birthday parties, Matric Farewells, Portfolio shoots, Pet photography etc. I am willing to go the extra mile to make my clients happy, therefore I am ready to photograph any event thats taking place. ***Live to capture every precious moment.***

PREVIEW   l Alicia Maternity  l  Farm ShootDit was SO lekker om vir julle af te neem!  Baie dankie vir julle menswees, e...
02/02/2026

PREVIEW l Alicia Maternity l Farm Shoot

Dit was SO lekker om vir julle af te neem! Baie dankie vir julle menswees, ek sien saam met julle uit na kleinsus se koms!
Ek hoop julle geniet die fotosessie memories ๐Ÿฅฐ๐Ÿ˜„. Hoe awesome is dit nie dat hierdie Pappa sy dogtertjie letterlik op sy een hand kan dra nie?!๐Ÿฅน

Geseรซnde Kersfees 2025 โœจโค๏ธ Merry Christmas Ek hoop elkeen van julle het 'n wonderlike geseรซnde dag saam met geliefdes ge...
25/12/2025

Geseรซnde Kersfees 2025 โœจโค๏ธ Merry Christmas

Ek hoop elkeen van julle het 'n wonderlike geseรซnde dag saam met geliefdes geniet!

Baie dankie vir almal wat my ondersteun, ek waardeer dit opreg. ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Preview  l  Marius & Wilna  l  Hello Pension!Dit was lekker om saam die vooruitsig van aftrede met julle en julle vriend...
02/12/2025

Preview l Marius & Wilna l Hello Pension!

Dit was lekker om saam die vooruitsig van aftrede met julle en julle vriende te verwelkom en jare lange diens te vier en staaltjies te deel, dat selfs ek lekker gelag het! Ek hoop julle geniet die memories wat vasgevang is en maak die beste van julle aftrede!๐Ÿ˜„ Wilna Marx

Sneak preview  l  Mostert gesin  l  Plaas fotosessieBaie dankie dat ek julle kon afneem, al het die Kaapse wind ons biet...
30/11/2025

Sneak preview l Mostert gesin l Plaas fotosessie

Baie dankie dat ek julle kon afneem, al het die Kaapse wind ons bietjie gepla. Julle vier was champs! Julle girlies is te pragtig en cute!๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ Ek hoop julle geniet die sneak peek van hierdie plaas fotosessie!

Some impromptu cellphone pics of my kiddos ๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’› ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ
20/11/2025

Some impromptu cellphone pics of my kiddos ๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’› ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ

Die koring is ge-oes, maar dit stop ons nie om foto's in die wingerde, plaas grondpad en landerye met strooibale te neem...
20/11/2025

Die koring is ge-oes, maar dit stop ons nie om foto's in die wingerde, plaas grondpad en landerye met strooibale te neem nie ๐Ÿ˜‰๐Ÿคฉ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

WhatsApp my vir navrae op 0719619412

๐Ÿ“ธ๐Ÿ’›๐Ÿ’š *Current offering - Wheat Field & Vineyard Mini Farm sessions* ๐ŸŒพ๐ŸŒพ๐ŸŒพ๐Ÿ€๐Ÿ€๐Ÿ€๐Ÿ“ธ

These sessions are perfect for families, mommy & me, maternity, engagements, portrait session or couples. ๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’›

WhatsApp Helรฉne for bookings or more information on 071 961 9412 or email [email protected]

Looking forward to capture memories ๐Ÿคฉ

Preview l Tannie Ilja se 80ste Viering l Klein RoosboomWat 'n besonderse middag om hierdie spesiale "60 jarige" tannie t...
03/11/2025

Preview l Tannie Ilja se 80ste Viering l Klein Roosboom

Wat 'n besonderse middag om hierdie spesiale "60 jarige" tannie te vier saam met van haar familie en vriende! What's not to love? Tannie Ilja is so geliefd met haar altyd-borrelend-gelukkige-terggees persoonlikheid ๐Ÿฅฐ

Hier is sommer net 'n paar memories van die middag vasgevang. Baie geluk weereens tannie Ilja!๐Ÿฅณ๐Ÿคฉ Ilja Nel Helga de la Guerre

Spesiale fotos ๐Ÿฅฐ
31/10/2025

Spesiale fotos ๐Ÿฅฐ

Kind reminder to make your booking ๐Ÿ“ธ ๐Ÿคฉ Wheat fields are not around for much longer, as we are busy harvesting ๐ŸŒพ๐ŸŒพ
29/10/2025

Kind reminder to make your booking ๐Ÿ“ธ ๐Ÿคฉ Wheat fields are not around for much longer, as we are busy harvesting ๐ŸŒพ๐ŸŒพ

๐Ÿ“ธ๐Ÿ’›๐Ÿ’š *Current offering - Wheat Field & Vineyard Mini Farm sessions* ๐ŸŒพ๐ŸŒพ๐ŸŒพ๐Ÿ€๐Ÿ€๐Ÿ€๐Ÿ“ธ

These sessions are perfect for families, mommy & me, maternity, engagements, portrait session or couples. ๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’›

WhatsApp Helรฉne for bookings or more information on 071 961 9412 or email [email protected]

Looking forward to capture memories ๐Ÿคฉ

22/10/2025

Preview  l Anjรฉ & Albertyn l  Matriekafskeid HSDAnjรฉ jy het gestraal in jou pragtige blou rok en Albertyn het self baie ...
03/10/2025

Preview l Anjรฉ & Albertyn l Matriekafskeid HSD

Anjรฉ jy het gestraal in jou pragtige blou rok en Albertyn het self baie deftig gelyk! Ons moes omtrent die kaapse wind trotseer๐Ÿ˜…. Dit was so lekker om vir julle twee en julle families te ontmoet. Hoop julle geniet die foto's en memories ๐Ÿ˜

Address

Cape Town
7550

Telephone

+27719619412

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helene Starke Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Helene Starke Photography:

Share

Category