Billy-Jean Photography

Billy-Jean Photography Billy-Jean specializes in various trending and timeless styles of photography & editing. Weddings, Fashion, Corporate & Lifestyle.

Fashion/Corporate, Wedding & Lifestyle Photography

Hey Yall... How you all doing?So one of our brands Lebanon Citrus Holiday Farm started a sub division Let's Camp - A div...
22/07/2026

Hey Yall... How you all doing?

So one of our brands Lebanon Citrus Holiday Farm started a sub division Let's Camp - A division of Lebanon Citrus.

We now host a number of specialty camps and custom design unique experiences to suit the occasion or needs. Have a look and give us a follow to see more.

https://www.facebook.com/share/p/1D78XwjDb9/

๐‘ฌ ๐‘น ๐‘ฐ ๐‘ฒ ๐‘จ & ๐‘ซ ๐‘ฌ ๐‘ถ ๐‘ต   ๐‘ป ๐‘น ๐‘ถ ๐‘ผ ๐‘ฌ13 ๐‘ฑ๐‘ผ๐‘ต๐‘ฐ๐‘ฌ 2026ClanwilliamLiewe Erika & Deon - julle was so mooi Saterdag toe julle trou aa...
15/06/2026

๐‘ฌ ๐‘น ๐‘ฐ ๐‘ฒ ๐‘จ & ๐‘ซ ๐‘ฌ ๐‘ถ ๐‘ต ๐‘ป ๐‘น ๐‘ถ ๐‘ผ ๐‘ฌ
13 ๐‘ฑ๐‘ผ๐‘ต๐‘ฐ๐‘ฌ 2026
Clanwilliam

Liewe Erika & Deon - julle was so mooi Saterdag toe julle trou aan mekaar belowe het - n regte Sean Connery en Barbara Carrera vibe!

Erika ek is so bly dat jy jou forever after gevind het "what a Classic beauty you are"!

Bรกzeru se Boeta Genis het ons asems weer weg geslaan met sy "precision decor" en smaak vir goeie styl! Die blomme en detail was so beautiful - dis vir my altyd awesome as ek weet jy is deel van n troue!

Venue : Ochre en Ash
Ds: Jacques Greyling



Liefste Sus - Zena met haar vriendin Carla - wat al die pad uit Spanje kom kuier het! Hoe pragtig is die kleure - pas so...
04/06/2026

Liefste Sus - Zena met haar vriendin Carla - wat al die pad uit Spanje kom kuier het!
Hoe pragtig is die kleure - pas so mooi in met die Cederberg vibes, en die reen het net net betyds opgehou
!
Bespreek gerus n "FRIENDSHIP SHOOT" om memories te maak en onthou dit vir ewig!

๐‘ฌ๐™จ๐’•๐™š๐’๐™ก๐’† ๐’†๐™ฃ ๐™๐’†๐™ง๐’…๐™ž    ๐‘ป๐™„๐‘ฌ๐˜ฟ   ๐™๐‘ฏ๐™€   ๐™†๐‘ต๐™Š๐‘ป ...๐™Ž๐™ฃ๐™š๐™–๐™  ๐™ฅ๐™š๐™š๐™ Ek het gister die voorreg gehad om pragtige bruidjie Estelle en haar ...
17/05/2026

๐‘ฌ๐™จ๐’•๐™š๐’๐™ก๐’† ๐’†๐™ฃ ๐™๐’†๐™ง๐’…๐™ž ๐‘ป๐™„๐‘ฌ๐˜ฟ ๐™๐‘ฏ๐™€ ๐™†๐‘ต๐™Š๐‘ป ...
๐™Ž๐™ฃ๐™š๐™–๐™  ๐™ฅ๐™š๐™š๐™ 

Ek het gister die voorreg gehad om pragtige bruidjie Estelle en haar lief - Ferdi Birkholtz se troue vas te vang by Grootvlei Guest Farm in Lambertsbaai.
Ons het dadelik geweet hierdie bruidjie weet presies wat sy wou hรช en elke kleine detail was so goed deurdink en beplan met die bekwame hulp van Cindy van - Tying Knots Weddings & Events.
Die weer was perfek en gaste het van ver af gekom om saam die liefde te vier.
Baie geluk julle!!

Hierdie "look" was van die Magnolia Thorn Collection.

Wedding Coordinator โ€“ Cindy โ€“ Tying knots Weddings & Events
Dress โ€“ Rosa Karoo Bridal
Florist โ€“ Dekorum
Makeup โ€“ Beauty by Jenny
Hair โ€“ Derlick
Cake - Chantelle
Venue & Catering โ€“ Grootvlei โ€“ Martin
DJ โ€“ Charl Fuchs
Marriage Officer - Louw

๐‘จ๐™—๐’๐™ช๐’• ๐’€๐™š๐’”๐™ฉ๐’†๐™ง๐’…๐™–๐’š...By die stunning venue Boegoeberg 4x4 het Sunette & Jarred die 28ste Maart 2026 aan mekaar trou beloof....
29/03/2026

๐‘จ๐™—๐’๐™ช๐’• ๐’€๐™š๐’”๐™ฉ๐’†๐™ง๐’…๐™–๐’š...

By die stunning venue Boegoeberg 4x4 het Sunette & Jarred die 28ste Maart 2026 aan mekaar trou beloof.
Sunette het absoluut pragtig gelyk in haar egte "Vintage Gown" en Jones - haar sweetheart - het ons almal in trane gehad toe hy aan hul dogtertjie voor almal ook belowe om haar Pappa te wees deur dik en dun.
Sunette Jones se ma Wendy van Zyl van Zyl photography is self n baie talentvolle fotograaf, so dit was regtig n voorreg om deur hulle gekies te word om van die mooiste herinneringe vas te vang.
Baie geluk julle twee - ek wens vir julle net die mooiste en mees liefdevolste jare toe!
Sunette het die "Enchanted Light" Collection look gekies!

Make-Up : Zanthรฉ Burger
Hare : Mercia
DJ : sound
Chef : Bestbier

28/02/2026

๐“๐€๐† ๐€ ๐…๐‘๐ˆ๐„๐๐ƒ ๐–๐‡๐Ž ๐˜๐Ž๐” ๐“๐‡๐ˆ๐๐Š ๐‡๐€๐’ ๐–๐‡๐€๐“ ๐ˆ๐“ ๐“๐€๐Š๐„๐’ ๐“๐Ž ๐–๐ˆ๐!!!
Unmarried ladies between 18 & 29
Clanwilliam Expo

Vredendal







Let wel hierdie is slegs ons huidige Kontant borge en addisionele borge sal apart bedank word. Indien U belangstel om ook deel te word van ons bemarkings veldtog en ook graag n kontant borg wil maak - skakel gerus 076 556 6070 via whatsapp boodskap. See less

Liewe ๐™•๐‘จ๐™‰๐‘ณ๐™„ & ๐™…๐‘ผ๐‘น๐™„๐‘ฌ Trou! As julle al ooit in Tulbagh was en n draai by Mont Rouge Accommodation Venue Tulbagh gemaak he...
10/01/2026

Liewe ๐™•๐‘จ๐™‰๐‘ณ๐™„ & ๐™…๐‘ผ๐‘น๐™„๐‘ฌ Trou!

As julle al ooit in Tulbagh was en n draai by Mont Rouge Accommodation Venue Tulbagh gemaak het, sal julle verstaan as ek sรช : " MY ASEM WAS WEG GESLAAN"! Enige fotograaf se droom met gevestigde tuine soos geen ander en n ontploffing van inspirasie om elke hoek en draai! Dan praat ek nou nie eers van die "beautiful" bruids-paartjie nie.
Zanli jy het die sagste en mooiste geaardtheid en jy en Jurie pas so mooi by mekaar!

๐Ÿ’‹๐Ÿ’Œ๐Ÿ’˜๐Ÿ’๐Ÿ’–๐Ÿ’—๐Ÿ’“๐Ÿ’ž๐Ÿ’•๐Ÿ’Ÿ

Ek het jare terug Zanli se matriekafskeid fotos geneem by Lourensford landgoed in Somerset Wes en het geweet toe hulle my kontak vir Zanli se troue, dat dit n baie spesiale een gaan wees. Weerheens n groot vooreg vir my! Baie dankie dat ek kon deelwees van jul huweliksbevestiging. Mag julle twee baie geseรซnd wees!

Zanli se ma - Nici Harris het haar pragtige rok gemaak!

๐˜ก๐‘Ž๐˜ฏ๐‘™๐˜ช & ๐˜‘๐‘ข๐˜ณ๐‘–๐˜ฆ ๐˜ฐ๐‘๐˜ต๐‘’๐˜ฅ ๐˜ง๐‘œ๐˜ณ ๐˜ตโ„Ž๐˜ฆ ๐˜๐‘Ÿ๐˜ฆ๐‘ ๐˜ฉ & ๐˜‰๐‘Ÿ๐˜ช๐‘”๐˜ฉ๐‘ก ๐ธ๐˜ฅ๐‘–๐˜ต ๐˜š๐‘ก๐˜บ๐‘™๐˜ฆ ๐˜Š๐‘œ๐˜ญ๐‘™๐˜ฆ๐‘๐˜ต๐‘–๐˜ฐ๐‘›


๐™€๐™˜๐™˜๐™ก๐™š๐™จ๐™ž๐™–๐™จ๐™ฉ๐™š๐™จ 4:9-12

Mooi Troues
SA Weddings




๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐…๐ž๐ž๐ฌKersfees - n manier om te "celebrate" saam met geliefdes. N liefde wat groter as die grootste groot nog ooi...
25/12/2025

๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐…๐ž๐ž๐ฌ

Kersfees - n manier om te "celebrate" saam met geliefdes. N liefde wat groter as die grootste groot nog ooit was - Jesus Liefde!
Sy koms en ons redding - genade ombeskryflik groot.

Geseรซnde Kersfees vir elkeen van julle en mag ek ook dan sommer van die geleentheid gebruik maak om elke vriend/in, klient, en ondersteuner van die afgelope jaar te bedank vir alles.

Ek deel met julle n paar gelukkige oomblikke van die NG KERK Lambertsbaai se markie van verlede week

HAPPY CHRISTMAS

Lambertsbaai, Western Cape, South Africa
https://lambertsbayhotel.co.za/



๐™’๐’Š๐™ก๐’๐™š๐’Ž & ๐‘น๐™ค๐’†๐™ก๐’‚๐™ฃ๐’…๐™š ๐™‰๐’Š๐™š๐’–๐™ฌ๐’๐™ช๐’…๐™ฉ๐Ÿด๐ŸŽ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ–Willem was ook jare terug n leerder by Augsburg Landbou Gimnasium en as jy saam grootwor...
14/12/2025

๐™’๐’Š๐™ก๐’๐™š๐’Ž & ๐‘น๐™ค๐’†๐™ก๐’‚๐™ฃ๐’…๐™š ๐™‰๐’Š๐™š๐’–๐™ฌ๐’๐™ช๐’…๐™ฉ

๐Ÿด๐ŸŽ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ–

Willem was ook jare terug n leerder by Augsburg Landbou Gimnasium en as jy saam grootword in die Platteland is mens so te se familie met almal. Dit was dus vir my ook so amazing om sy troue aan pragtige jare terug te kon afneem en nou weer hulle mooiste gesinnetjie! Die twee poppe is next level cute!

Willem - mag ons mekaar nog baie jare ken en Roelande dankie ook vir al die lekker treats wat jy al gemaak het vir my eie dogtertjie se verjaarsdae! Shu mens kan amper nie glo ons ken mekaar ook al so lank nie neh! Julle kan gerus n boodskap stuur as julle lekkr Kersfees koekies wil bestel by Rolande

๐Ÿด๐ŸŽ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ–
Fotos is geneem op die legendariese skool Augsburg Landbougimnasium se plaas. Trotse Augsies!




Address

Cape Town
7650

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Billy-Jean Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Billy-Jean Photography:

Shortcuts

Share

Category