Elna Smith Photography

Elna Smith Photography My passion is to capture special, unforgetable moments and turn them into memories by making them la

Woorde kan nie beskryf hoe geseënd ek voel om hierdie spesiale oomblik in my kosbare vriendin se lewe vas te vang nie!Kl...
15/02/2020

Woorde kan nie beskryf hoe geseënd ek voel om hierdie spesiale oomblik in my kosbare vriendin se lewe vas te vang nie!
Klein Zoë het die beste ouers in die wêreld gekry en ek kan nie wag om haar binnekort te ontmoet nie! ♥♥♥

05/12/2019

Heerlike oggend sessie met hierdie amazing mensies. Gaan hierdie engel kindertjies vreeslik mis. Geniet julle fototjies... XxX

What an amazing, fun and silly day with this special family! Thank you for letting me be a part of your memories! xx
04/12/2019

What an amazing, fun and silly day with this special family! Thank you for letting me be a part of your memories! xx

25/11/2019

Was so lekker om hierdie gesinnetjie af te neem. Ek en Este ken mekaar al jare en dit was vir my 'n groot voorreg om hierdie opwindinde tyd in hulle lewe te kon vasvang.

What a great afternoon with this lovely family!They made this whole shoot so much fun!Enjoy the photos, you guys!
24/10/2019

What a great afternoon with this lovely family!
They made this whole shoot so much fun!
Enjoy the photos, you guys!

Officially back in business! 🤗
27/08/2019

Officially back in business! 🤗

Wat n voorreg om deel te kon wees van hierdie mylpaal  in hierdie pragtige twee jongmense se lewens! Nadia Luus
04/10/2018

Wat n voorreg om deel te kon wees van hierdie mylpaal in hierdie pragtige twee jongmense se lewens! Nadia Luus

Getting ready for the big day....Frikkie Strauss Anne Strauss
17/08/2018

Getting ready for the big day....
Frikkie Strauss Anne Strauss

Wat 'n groot voorreg om hierdie baie spesiale daggie van hierdie mooiste prinsessie te kon deel! Geniet julle voorsmakie...
06/09/2017

Wat 'n groot voorreg om hierdie baie spesiale daggie van hierdie mooiste prinsessie te kon deel! Geniet julle voorsmakie.. Xx Frances Smit

Hierdie liefste lyfie het 3 geword en ons het almal weer heerlik saam partytjie op die plaas gehou! Grizelda Pietersen M...
26/03/2017

Hierdie liefste lyfie het 3 geword en ons het almal weer heerlik saam partytjie op die plaas gehou! Grizelda Pietersen Myburgh

Dit was vir my so groot voorreg om hierdie stunning mensies en hulle nuwe klein Keanu af te neem - en dan is hulle boono...
22/01/2017

Dit was vir my so groot voorreg om hierdie stunning mensies en hulle nuwe klein Keanu af te neem - en dan is hulle boonop nog familie ook. Ek kan nie meer geseënd wees nie! Mag hy vir julle lewenslange vreugde bring! XX Corlia Strauss

New Year, new logo!
22/01/2017

New Year, new logo!

Address

Trouw Street
Capital Park
0084

Telephone

+27712876988

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elna Smith Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elna Smith Photography:

Share

Category