Copycat-Digital

Copycat-Digital Professional digital conversion of 8mm cine home movies, slides, negatives & photos Professional digital conversion of 8mm & 16mm cine home movies. 35mm slides

17/12/2020

Find out more about Copycat-Digital by following them on Google

10/12/2020

Hierdie is die 10-jarige Jannie, deesdae Chris, Breedt. Dis April 1978. Hy was 'n draer by sy 12-jarige boetie, Kosie Breedt, se begrafnis. Kosie en sy maatjie, die 11-jarige Johan Lubbe, is daardie jaar ontvoer, gesodomiseer en wreedaardig vermoor. By die begrafnis het Jannie (Chris) Breedt belowe hy gaan eendag die moordenaar opspoor. Nou, meer as 40 jaar later, is dit gedoen. Fokus vertel die storie op Woensdag 16 Desember om 19:00 op SABC 2. Ons het diep in die SAUK se argiewe gaan rondkrap en sowaar die beeldmateriaal van hierdie wrede moorde opgespoor. Dit was nog op film en met behulp van Wynand Reyneke van Copycat Digital is die films nou in digitale formaat en kan ons dit met julle deel.

21/07/2020

Die foto is uit 'n raampie van 'n 16mm rolprent film. Geneem by Kings Beach in Port Elizabeth ongeveer 1962

05/06/2019

'n Kort opsomming oor die geskiedenis van Lyttelton en die ontstaan van Laerskool Louis Leipoldt Saamgestel en vertel deur Annemarie van Rensburg verwerk en ...

https://youtu.be/QjQ4UKxuYgg
04/06/2019

https://youtu.be/QjQ4UKxuYgg

'n Kort opsomming oor die geskiedenis van Lyttelton en die ontstaan van Laerskool Louis Leipoldt Saamgestel en vertel deur Annemarie van Rensburg verwerk en ...

Address

173 Mustang Avenue Pierre Van Ryneveld
Centurion
0045

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:30
Tuesday 09:00 - 14:30
Wednesday 09:00 - 14:30
Thursday 09:00 - 14:30
Friday 09:00 - 14:30
Saturday 09:00 - 14:30

Telephone

+27827881958

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Copycat-Digital posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share