Libré Photography

Libré Photography I love capturing people and adore newborns!
-> Centurion Area

🌸🌸🌸𝙳𝚒𝚜 𝚊𝚕𝚝𝚢𝚍 ’𝚗 𝚐𝚛𝚘𝚘𝚝 𝚙𝚕𝚎𝚜𝚒𝚎𝚛 𝚘𝚖 𝚍𝚒𝚎 𝙼𝚢𝚋𝚞𝚛𝚐𝚑𝚜 𝚟𝚘𝚘𝚛 𝚍𝚒𝚎 𝚕𝚎𝚗𝚜 𝚝𝚎 𝚑ê!  𝙷𝚒𝚎𝚛𝚍𝚒𝚎 𝚔𝚎𝚎𝚛 𝚑𝚎𝚝 𝚘𝚗𝚜 𝚍𝚒𝚎 𝚔𝚘𝚜𝚖𝚘𝚜𝚟𝚎𝚕𝚍𝚎 𝚝𝚎𝚗 𝚟𝚘𝚕𝚕𝚎 𝚋𝚎𝚗𝚞𝚝...
07/04/2026

🌸🌸🌸𝙳𝚒𝚜 𝚊𝚕𝚝𝚢𝚍 ’𝚗 𝚐𝚛𝚘𝚘𝚝 𝚙𝚕𝚎𝚜𝚒𝚎𝚛 𝚘𝚖 𝚍𝚒𝚎 𝙼𝚢𝚋𝚞𝚛𝚐𝚑𝚜 𝚟𝚘𝚘𝚛 𝚍𝚒𝚎 𝚕𝚎𝚗𝚜 𝚝𝚎 𝚑ê! 𝙷𝚒𝚎𝚛𝚍𝚒𝚎 𝚔𝚎𝚎𝚛 𝚑𝚎𝚝 𝚘𝚗𝚜 𝚍𝚒𝚎 𝚔𝚘𝚜𝚖𝚘𝚜𝚟𝚎𝚕𝚍𝚎 𝚝𝚎𝚗 𝚟𝚘𝚕𝚕𝚎 𝚋𝚎𝚗𝚞𝚝 - 𝙲𝚑𝚛𝚒𝚜𝚝𝚎𝚕 𝚜𝚎 𝚐𝚞𝚗𝚜𝚝𝚎𝚕𝚒𝚗𝚐 𝚋𝚕𝚘𝚖! 𝙺𝚢𝚔 𝚗𝚎𝚝 𝚑𝚘𝚎 𝚙𝚛𝚊𝚐𝚝𝚒𝚐 𝚕𝚢𝚔 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎! 🌸🌸🌸

Ek het hierdie sessie verskriklik baie geniet!!  Michelle en Dewaal was so gemaklik voor die kamera en dit was regtig ou...
02/03/2026

Ek het hierdie sessie verskriklik baie geniet!! Michelle en Dewaal was so gemaklik voor die kamera en dit was regtig oulik om te sien hoeveel hulle vir mekaar omgee.
Ons is saam met julle opgewonde om julle kleine lyfie te ontmoet waaraan julle vir so lank al 'bak en brou'.👩‍🍳👨‍🍳 💞

S E S S I O N   L O A D I N G .....🤰👨‍🍳Have a look at what I’m working on… I cannot wait to share this beautiful materni...
23/02/2026

S E S S I O N L O A D I N G .....🤰👨‍🍳
Have a look at what I’m working on… I cannot wait to share this beautiful maternity session with you all!

Such a lovely couple, glowing with love and excitement as they wait for their little princess to arrive💞

🩷🩷 ~ 𝕊𝕖𝕝𝕞𝕒 𝕨𝕠𝕣𝕕5️⃣0️⃣~ 🩷🩷Wat ’n voorreg om JOU vir ’n slag voor die lens te hê – jy wat altyd die een is wat almal ander...
26/11/2025

🩷🩷 ~ 𝕊𝕖𝕝𝕞𝕒 𝕨𝕠𝕣𝕕5️⃣0️⃣~ 🩷🩷
Wat ’n voorreg om JOU vir ’n slag voor die lens te hê – jy wat altyd die een is wat almal anders se spesiale oomblikke vasvang. Ek het dit só geniet om hierdie keer die vreugde van jou spesiale dag vas te lê. 📸🌸

Alles was so besonders!
Mag die volgende vyftig net soveel liefde, lig en mooi oomblikke bring soos dié wat jy vir ander skep.

Gelukkige 50ste liewe vriendin! Selma Nieuwoudt 🥂
Jy is kosbaar.

PS: Ek moes hierdie al 'n paar weke terug gepost het (jammer ek's so stadig!!)
Captured Memories

💚𝕃𝕒𝕣𝕚𝕤𝕤𝕒 & 𝔻𝕖𝕒𝕟 💚Uiteindelik het julle matriekafskeid ook aangebreek - Larissa en Dean, julle het altwee ongelooflik moo...
18/10/2025

💚𝕃𝕒𝕣𝕚𝕤𝕤𝕒 & 𝔻𝕖𝕒𝕟 💚

Uiteindelik het julle matriekafskeid ook aangebreek - Larissa en Dean, julle het altwee ongelooflik mooi gelyk. Die skoonheid lê nie net in hoe julle lyk nie, maar in wat julle uitstraal.
Ek wens vir julle elkeen 'n blink toekoms toe, mag al julle drome waar word!

🤎 𝓕𝓻𝓪𝓷𝓬𝓮𝓼-𝓳𝓪𝓷𝓮 & 𝓢𝓴𝔂𝓵𝓪 🤎Sjarmant, sjiek en vol grasie.  Elegant tot in die fynste detail!
11/10/2025

🤎 𝓕𝓻𝓪𝓷𝓬𝓮𝓼-𝓳𝓪𝓷𝓮 & 𝓢𝓴𝔂𝓵𝓪 🤎

Sjarmant, sjiek en vol grasie. Elegant tot in die fynste detail!



❤️ 𝓛𝓸𝓻𝓮𝓵𝓪𝓲 & 𝓓𝓾𝓷𝓬𝓪𝓷 ❤️Hoe pragtig het hierdie twee gelyk!!  Die proteas het alles net so volmaak afgerond!
11/10/2025

❤️ 𝓛𝓸𝓻𝓮𝓵𝓪𝓲 & 𝓓𝓾𝓷𝓬𝓪𝓷 ❤️

Hoe pragtig het hierdie twee gelyk!! Die proteas het alles net so volmaak afgerond!



🖤 𝓦𝓲𝓵𝓵𝓲𝓮 & 𝓜𝓲𝓷𝓴𝓮 🖤Mooi.  Mooier.  Mooiste!Trots om hierdie aantreklike jonge heer my familie te noem!  Dankie dat ek vin...
09/10/2025

🖤 𝓦𝓲𝓵𝓵𝓲𝓮 & 𝓜𝓲𝓷𝓴𝓮 🖤

Mooi. Mooier. Mooiste!
Trots om hierdie aantreklike jonge heer my familie te noem! Dankie dat ek vinnig kon inloer om 'n paar kiekies neem. Julle het pragtig gelyk.

~ 𝓒𝓱𝓻𝓲𝓼 & 𝓜𝓪𝓻𝓷é ~Handsome is an understatement!  Ek doen al 'n paar jaar fotos vir Chris se gesin, en elk keer as ek hom...
09/10/2025

~ 𝓒𝓱𝓻𝓲𝓼 & 𝓜𝓪𝓻𝓷é ~

Handsome is an understatement! Ek doen al 'n paar jaar fotos vir Chris se gesin, en elk keer as ek hom sien is hy net nóg aantrekliker as die vorige keer! Dankbaar dat ek weer gevra was om hierdie spesiale geleentheid vas te vang. Julle mag maar trots wees ouers!



💚𝓛𝓾𝓬𝓪 & 𝓦𝓪𝓵𝓽𝓱𝓮𝓻💚Die pragtige jong dame! Die GROEN rok!! Die St Joseph lelies. Die KAR! Die handsome metgesel! Alles het ...
08/10/2025

💚𝓛𝓾𝓬𝓪 & 𝓦𝓪𝓵𝓽𝓱𝓮𝓻💚

Die pragtige jong dame! Die GROEN rok!! Die St Joseph lelies. Die KAR! Die handsome metgesel! Alles het net so mooi bymekaargekom. Ek hoop julle het die matriekafskeid sommer baie geniet!



🧡 𝓐𝓷𝓻𝓲 & 𝓓𝓲𝓿𝓪𝓷 🧡WOOOWWWEEE!!  Julle twee het asemrowend mooi gelyk!  Ek hoop julle het die aand baie geniet en ek weet d...
07/10/2025

🧡 𝓐𝓷𝓻𝓲 & 𝓓𝓲𝓿𝓪𝓷 🧡

WOOOWWWEEE!! Julle twee het asemrowend mooi gelyk! Ek hoop julle het die aand baie geniet en ek weet dat die toekoms sommer blink voor julle lê!



Address

Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Libré Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Libré Photography:

Share

Category