Kejad Photography

Kejad Photography a Picture is not just a memory, it's an art that last a lifetime

Happy Birthday ❤️❤️
25/05/2023

Happy Birthday ❤️❤️

Sondag Middag met Vriende en fotos.Ek toets net my kamera op hulle
01/05/2023

Sondag Middag met Vriende en fotos.

Ek toets net my kamera op hulle

💙💙💙
01/05/2023

💙💙💙

When photographers take bad photos: ons twee het geskel oor hoekom die fotos nie lyk soos instagram nie maar ons is foto...
21/04/2023

When photographers take bad photos: ons twee het geskel oor hoekom die fotos nie lyk soos instagram nie maar ons is fotograwe 😂😂😂😂 Natania Teixeira Jarome Ruberto Daniëls

5de dag in Isolation, 2dae om te gaan en dan kan ek weer vars see lug in asem....Ek was 5dae gelede Positive getoets vir...
27/07/2022

5de dag in Isolation, 2dae om te gaan en dan kan ek weer vars see lug in asem....

Ek was 5dae gelede Positive getoets vir kovid-19. Sal ek dit nou so ver in die middel van die 7 oseane kom kry, wat 'n grap.

sien julle binnekort. twee weke en eks terug in Suid-Afrika.

Beautiful Sydney, net so koud soos Ceres se winter.
14/07/2022

Beautiful Sydney, net so koud soos Ceres se winter.

Hi almal Eks baie gelukkig om weereens die 7 Oseane te seil. So vir die volgende paar maande sal ek nie beskikbaar wees ...
14/05/2022

Hi almal

Eks baie gelukkig om weereens die 7 Oseane te seil. So vir die volgende paar maande sal ek nie beskikbaar wees vir fotosessies in Ceres nie.

All Praise to God.

Ek sal fotos post van my reis deur Australia en die Pacific Ocean.

Dankie aan al my vriende (ek gaan nie kliente se nie, want julle het vriende geword 🙂🙂🙂) en familie wat my gehelp het om deur die twee jaar te kom.

G'day mate
Ausie Ausie Ausie, Oi Oi Oi.

14/03/2022
“The purpose of our lives is to be happy.” — Dalai Lama
21/02/2022

“The purpose of our lives is to be happy.” — Dalai Lama

Address

Ceres
6835

Telephone

+27796195106

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kejad Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kejad Photography:

Share

Category