21/05/2025
What an absolute honour it was to capture these amazing memories of Lianie Jansen van Vuuren at her Graduation from the University of Pretoria. She has received her Bachelor of Commerce in Human Resource Management Degree, and we could not be prouder of her!
She has worked hard and proven herself to be just as wonderful as we knew she is!
Elaine Jansen Van Vuuren en Chris Jansen V Vuuren, julle mag maar trots wees op fantastiese dogter van julle. Julle het haar soveel liefde en ondersteuning gegee reg deur haar lewe en haar so mooi gehelp deur elke aspek en dit het haar laat groei in die wonderlike vrou wat sy vandag is!
Jannes van Staden, dankie dat jy Lianie so mooi bystaan, ondersteun en lief het. Ons is dankbaar dat sy iemand so spesiaal soos jy het in haar lewe!
Bokkie, ons almal is so trots op jou!
Sterkte met die toekoms, ons weet jy sal elke taak wat voorlê bemag en 'n sukses daarvan maak!
Ons het jou so baie lief!