Nebula Art

Nebula Art Art and Graphic Designs. Northern Freestate, South - Africa Day dreamer even at night. I love animals and nature.

When I paint I like to imagine the World and the constant energy around us to be much more colourful than it is perceived. I am working towards way's to paint these ideas, visions and vivid dreams I see. In my drawings I try capturing the moments as perfect as I can, but also maintain the essence and portray the artistic side.

👰🤵Rudolf & Jaun-Marie Nel troue 💍💛Vandag vier ons twee pragtige siële wat hul lewens in liefde saamvoeg. 💕Baie geluk aan...
16/03/2026

👰🤵Rudolf & Jaun-Marie Nel troue 💍💛

Vandag vier ons twee pragtige siële wat hul lewens in liefde saamvoeg. 💕
Baie geluk aan hierdie wonderlike paartjie met julle troudag! Mag julle huwelik gevul wees met lag, geduld, vriendelikheid en eindelose liefde. Dit is so ’n seën om ’n liefde te sien wat vriende en familie bymekaar bring om iets so spesiaals te vier. 🤍
Die Bybel herinner ons hoe belangrik liefde, vriendskap en gemeenskap is:
“Al sou een oorweldig word, kan twee weerstand bied. ’n Drievoudige tou word nie gou gebreek nie.” — Prediker 4:12
Mag julle liefde altyd deur geloof versterk word, omring wees deur ondersteunende vriende en geseën wees met die warmte van familie. Mag God julle pad saam lei en julle huis met vreugde vul. 🙏✨
Dankie dat ek die geleentheid gehad het om hierdie kosbare oomblikke op kamera vas te vang. Ek wens julle ’n leeftyd van liefde en geluk toe! 💒💐

💛Rudolf & Jaun - Marie Nel troue💑💍🌻Mag julle huwelik altyd gevul wees met liefde, lag, geduld en God se seëninge. Ek wen...
16/03/2026

💛Rudolf & Jaun - Marie Nel troue💑💍

🌻Mag julle huwelik altyd gevul wees met liefde, lag, geduld en God se seëninge. Ek wens julle ’n leeftyd van geluk saam toe. 💕

Saterdag die 14de Maart het ek die ongelooflike voorreg gehad om ’n pragtige liefdesverhaal vas te vang. 📸💍
Twee van die vriendelikste, liefdevolste en mooiste mense – twee mense vir wie ek baie omgee.

Om te sien hoe julle na mekaar kyk, mekaar ondersteun en julle liefde vier, was werklik iets besonders. Julle troue was gevul met soveel vreugde, warmte en opregte liefde. 🤍
Baie dankie dat julle my vertrou het om so ’n betekenisvolle en onvergeetlike dag op kamera vas te vang.
Dit was vir my ’n groot voorreg om hierdie nuwe hoofstuk in julle lewens te kon aanskou en afneem. 📷✨

“Die Here sal julle seën en julle beskerm;
die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees;
die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee.”
— Numeri 6:24–26 ✝️

'Finito'! 🌍🦅Wil die een al lankal verf. 🎨🖌️
26/02/2026

'Finito'! 🌍🦅Wil die een al lankal verf. 🎨🖌️

Kunsklasse te Frankfort🎨🖌️ R450.00 per maand. Woensdae of Vrydae 14h tot 16h.📞Kontak Esmé op 0768139684 vir navrae📞
22/01/2026

Kunsklasse te Frankfort🎨🖌️ R450.00 per maand. Woensdae of Vrydae 14h tot 16h.
📞Kontak Esmé op 0768139684 vir navrae📞

08/01/2026

Helloooo julle 🥰 Daar is Kunsklasse môre (Vrydag die 9de ) 11h tot 15h. R350 sonder eie verf / R250 as jy jou eie verf bring. Borde en klei word verskaf. Die kinders is welkom om te swem tussen in en pak maar kos en koeldrank. ♥️

Art and Graphic Designs.

Northern Freestate, South - Africa

Opad Chocolat toe in Reitz vir die Desember vakansie 🥰 Ek hoop hy vind sy baas daar🤗1.3 meter by 1 meter. For sale for R...
09/12/2025

Opad Chocolat toe in Reitz vir die Desember vakansie 🥰 Ek hoop hy vind sy baas daar🤗

1.3 meter by 1 meter.
For sale for R9800.00

🎨Vakansie Kunsklasse te Frankfort 🎨. .💙 Woensdag 3de Desember 10h tot 14h.🧡Woensdag 10de Desember 10h tot 14h.R350 per l...
02/12/2025

🎨Vakansie Kunsklasse te Frankfort 🎨. .
💙 Woensdag 3de Desember 10h tot 14h.
🧡Woensdag 10de Desember 10h tot 14h.
R350 per les as ons die verf verskaf.
(R250 as jy jou eie verf bring.)
(R600 vir al 2x lesse as ons die verf verskaf of R400 as jy jou eie verf verskaf.)

27/11/2025

🎨Vakansie Kunsklasse te Frankfort 🎨.
❤️Vrydag 28 November 10h tot 14h.
💙 Woensdag 3de Desember 10h tot 14h.
🧡Woensdag 10de Desember 10h tot 14h.
R350 per les as ons die verf verskaf.
(R250 as jy jou eie verf bring? R900 vir al 3x lesse as ons die verf verskaf of R600 as jy jou eie verf verskaf.

Art and Graphic Designs.

Northern Freestate, South - Africa

Lief vir die tipe bestelllings❤️🤗Commissioned Art... A2 sold for R3400.🎨                                                ...
23/11/2025

Lief vir die tipe bestelllings❤️🤗
Commissioned Art... A2 sold for R3400.🎨

Net vir pret🤗❤️Ostrich - Available for R970.Acrylic on Canvas 30cm by 60cm                                              ...
19/11/2025

Net vir pret🤗❤️
Ostrich - Available for R970.
Acrylic on Canvas 30cm by 60cm

Dankie vir die bestellling Willene van Zyl  🤗❤️🥰 Hoop die skildery lyk pragtag in haar nuwe huis❤️                      ...
03/11/2025

Dankie vir die bestellling Willene van Zyl 🤗❤️🥰 Hoop die skildery lyk pragtag in haar nuwe huis❤️

06/10/2025

❤️ Donderdag die 9de Oktober, 10h00 tot 13h00. 🎨Vakansie kunsklasse.🌍Te Frankfort.

☀️R350 per 3 ure les met alle materiaal in gesluit of R250 per 3 ure les as jy jou eie verf, bord en kwaste bring.

🎨Kontak/WA 0768139684 vir besprekings.

Art and Graphic Designs.

Northern Freestate, South - Africa

Address

Frankfort

Telephone

+27768139684

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nebula Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share