Deds Photography

Deds Photography Welcome to Deds Photography. I am Deidre Cloete a professional photographer with a passion for sport, events and people.

25/11/2022

Entries for the 2022 Grootbrak Grabadoo is open!

Enter online here: www.pay.onlines.co.za/product/grabadoo/

Routes:
๐Ÿƒ 4,7 km Family Walk
๐Ÿšตโ€โ™€๏ธ 15 km, 36km, 58 km, and 72 km MTB

Date: 31 December 2022
Starting Point: Grootbrak Sports Ground, 67 Long Street

๐Ÿ“ท Deds Photography

15/07/2022

The Cairo to Cape Trail Run (8 and 21 km) will take place on 22 October 2022 on the World Famous Map of Africa on the Woodifields Estate, Wilderness (George) for the second time.

11/07/2022
Almal hou van foto's...selfone...dis n gegewe maar wie is die puik span agter die mooi video's....foto's wonder jy dalk....
24/06/2022

Almal hou van foto's...selfone...dis n gegewe maar wie is die puik span agter die mooi video's....foto's wonder jy dalk....ek stel hulle graag voor waar hulle "werk"....meesal met n glimlag en met kundigheid wat oor jare kom!!!!

My opdrag...."neem asb die 10km af....en toe maak ek n "movie met foto's" waaroor ek nooit spyt sal weesDankie vir die v...
22/06/2022

My opdrag...."neem asb die 10km af....en toe maak ek n "movie met foto's" waaroor ek nooit spyt sal wees
Dankie vir die voorreg ....hoe kry mens genoeg woorde om almal te bedank en geluk te wens
My wens vir ons almal....pas die woud mooi op en waardeer jou gesondheid....en vat n takkie heide saam soos hierdie oulike atleet.
My laaste foto's is die podium wenners van die 10 km ....omgee !!!!

22/06/2022
                 Hierdie berge sal nog lank onthou word!!!!Atlete is omgee mense
22/06/2022



Hierdie berge sal nog lank onthou word!!!!
Atlete is omgee mense

Address

George

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deds Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category