Chantel van Greunen Photography

Chantel van Greunen Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Chantel van Greunen Photography, Photographer, George.

Gaan loer na die oulike mannetjie op my nuwe blad A Love Like This Photography!###
08/01/2020

Gaan loer na die oulike mannetjie op my nuwe blad A Love Like This Photography!

###

Hierdie pragtige familie se voorsmakie is op my nuwe blad A Love Like This Photography. Gaan loer gerus!
07/01/2020

Hierdie pragtige familie se voorsmakie is op my nuwe blad A Love Like This Photography. Gaan loer gerus!

N U W E   N A A MN U W E   B L A DN U W E   A V O N T U U REk droom al lank oor my fotografie, en die opgewondenheid bor...
05/01/2020

N U W E N A A M
N U W E B L A D
N U W E A V O N T U U R

Ek droom al lank oor my fotografie, en die opgewondenheid borrel in my as ek d**k daaraan dat dit nou skuif vanaf 'n stokperdjie na 'n besigheid!

As jy saam met my op hierdie nuwe avontuur wil kom, gaan volg asseblief my nuwe blad:

A Love Like This Photography

Ek gaan hierdie blad nog vir 'n rukkie oophou totdat ek meeste van my foto's op my nuwe blad oorgeplaas het.

Baie liefde
Chantel

// O P G E W O N D E //Kinderlik opgewonde oor een of twee veranderinge wat in my besigheid gaan plaasvind! Hou dop!! Le...
29/11/2019

// O P G E W O N D E //

Kinderlik opgewonde oor een of twee veranderinge wat in my besigheid gaan plaasvind! Hou dop!!

Lekker Vrydag vir almal!

###

© Chantel van Greunen Photography
e: [email protected]

// S A R I T A //Ma, Mamma, Ouma, Skoonma, Vrou, Vriendin, Rolmodel...Baie gelukkige 60ste verjaarsdag aan 'n merkwaardi...
03/11/2019

// S A R I T A //

Ma, Mamma, Ouma, Skoonma, Vrou, Vriendin, Rolmodel...

Baie gelukkige 60ste verjaarsdag aan 'n merkwaardige vrou!

Liefde
Chantel

###

// A N N I K A //Ek kan nie glo dis 10 maande sedert ek vir Annika as 'n splinternuwe mensie afgeneem het nie!Ek is abso...
20/10/2019

// A N N I K A //

Ek kan nie glo dis 10 maande sedert ek vir Annika as 'n splinternuwe mensie afgeneem het nie!

Ek is absoluut mal oor hierdie ouderdom... kyk net al die laggies wat ek gekry het!

Geniet dié mooi gesiggie!

Liefde
###

© Chantel van Greunen Photography
e : [email protected]

// K L A R A // Deel 2Dit was so 'n groot voorreg om hierdie pragtige gesin te kon afneem!! Alles was so mooi...Die mens...
14/10/2019

// K L A R A // Deel 2

Dit was so 'n groot voorreg om hierdie pragtige gesin te kon afneem!! Alles was so mooi...Die mense, hulle liefde vir mekaar en die sonsondergang!

Dankie dat julle my gekies het om 'n paar oomblikke vir julle te kon vasvang!

Liefde

© Chantel van Greunen Photography
e: [email protected]

Klara se pragtige rokkie : Meerkat Kids Clothing

// K L A R A // Deel 1Klara, jy het my hart binne 1 sekonde gewen met jou vriendelike glimlag en sagte ogies!Ek is seker...
13/10/2019

// K L A R A // Deel 1

Klara, jy het my hart binne 1 sekonde gewen met jou vriendelike glimlag en sagte ogies!

Ek is seker nou al 10 keer deur die foto's om dit te probeer minder maak vir 'n voorsmakie, maar ek het nou opgegee, elke foto se gesigsuitdrukking is so mooi en uniek!

Kyk more uit vir haar familie foto's!

Geniet die gesiggie!

Liefde
Chantel

e : [email protected]

// Naweek-gevoel!! //Niks meer woorde nodig... die gesiggie sê alles!Hoop almal kan lekker uitrus die naweek!Liefde
04/10/2019

// Naweek-gevoel!! //

Niks meer woorde nodig... die gesiggie sê alles!
Hoop almal kan lekker uitrus die naweek!

Liefde

Regte poppie of porselein poppie?© Chantel van Greunen Photographye: chantelvangreunen1@gmail.com
30/09/2019

Regte poppie of porselein poppie?

© Chantel van Greunen Photography
e: [email protected]

// R U S //Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my na waters waar daar vrede is...             ~ Psalm 23:2© Chant...
25/09/2019

// R U S //

Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my na waters waar daar vrede is...

~ Psalm 23:2

© Chantel van Greunen Photography
e: [email protected]

// DU PLESSIS FAMILIE //Wat 'n voorreg om hierdie wonderlike familie te kon afneem!Daar was soveel mooi oomblikke, ek ko...
16/09/2019

// DU PLESSIS FAMILIE //

Wat 'n voorreg om hierdie wonderlike familie te kon afneem!

Daar was soveel mooi oomblikke, ek kon net nie minder kies vir die voorsmakie nie!

Dankie dat ek vir 'n kort rukkie kon deel word van julle wêreld, dit was net 'n plesier!

Liefde
###

© Chantel van Greunen Photography
e : [email protected]

Address

George

Telephone

0844211100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chantel van Greunen Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category