02/10/2024
Liewe Cayla, ons jongste kind se matriekafskeid!
Dit was so lekker om jou en Aldert af te neem! 🌺🌷
Hierdie twee is sommer net lekker pelle, ek het lekker saam met hulle gelag !
En toe deel ons die helium ballonne uit vir kindertjies ... te lekker!
👗Rok: Bridal Inn George
👱♀️Hare kleur: Chapmans Hair Co (Jane)
👱♀️Hare stileer: (instagram)
💄Grimering : (instagram)
👌Naels : The Beauty Room (Nails by Nadia)
🏘Venue:
Hilltop Boutique Hotel
asook Victoriabaai
📸Fotograaf: Zelda Coetzee
🎓Skool: Hoërskool Outeniqua (Kwaggas)