Marlé Swart Photography

Marlé Swart Photography Together we make memories by capturing every moment.

Goeie vriende van my se dogtertjie het onlangs een geraak… Damelda, jy's pragtig!
10/10/2018

Goeie vriende van my se dogtertjie het onlangs een geraak… Damelda, jy's pragtig!

Hul troue is binnekort op my page!
10/10/2018

Hul troue is binnekort op my page!

Little Troy on his way!
28/06/2018

Little Troy on his way!

BEAUTIFUL FAMILY!!! Karoo mense! Voel so "tuis"!Debbie wou graag 'n familie shoot doen, maar manlief, Basil was nie so '...
28/06/2018

BEAUTIFUL FAMILY!!! Karoo mense! Voel so "tuis"!

Debbie wou graag 'n familie shoot doen, maar manlief, Basil was nie so 'keen'. Wel, Moedersdag was om dié draai & Debbie het haar shoot gekry..

Debbie, dankie dat jy my gekies het! Basil, looking forward to the next one...

Liefde tussen Ma & dogter onbeskryflik!
26/06/2018

Liefde tussen Ma & dogter onbeskryflik!

Hierdie familie is so na aan my hart!
19/01/2018

Hierdie familie is so na aan my hart!

Wil jy wegbreek vir die naweek? Is jy deel van 'n groot groep vriende wat nooit 'n plek kry wat groot genoeg is, om alma...
19/01/2018

Wil jy wegbreek vir die naweek? Is jy deel van 'n groot groep vriende wat nooit 'n plek kry wat groot genoeg is, om almal onder 1 dak saam te kan kuier?
Hierdie bekostigbare Strandhuis is geleë in Rheebok. Slaapplek vir 18 mense (kan tot 30 akkomodeer as jy gebruik maak van onderste gedeeltes van uittrek-banke).

Kontak Sarina sommer vandag nog vir enige besprekings by 084 380 96 95

So lekker om 'n pad te stap met kliënte & te sien hoe die kiddies groot raak!
19/01/2018

So lekker om 'n pad te stap met kliënte & te sien hoe die kiddies groot raak!

Mag 2018 JOU jaar wees!
01/01/2018

Mag 2018 JOU jaar wees!

Steeds plekke oop vir 13 Januarie, 27 Januarie & 3 Februarie 2018! Kontak my! 0839663311
28/12/2017

Steeds plekke oop vir 13 Januarie, 27 Januarie & 3 Februarie 2018!
Kontak my! 0839663311

"Yes, you have read correctly."
We don't do BLACK Friday, also not BLACK Weekend! WE DO ••• BLACK WEEK!!!

50% nonrefundable deposit must be made before or on 1 December 2017 to confirm your booking.
T&A apply!

Please Share & tag all your friends and family!

Address

George

Telephone

+27839663311

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marlé Swart Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category