Platberg Studio

Platberg Studio Stylish Custom Framing and Photographic Studio. Die Versorging van U hoogtepunte, is ons Spesialiteit

11/11/2022
27/09/2015

Indien u my wil kontak vir enige fotografie- of raamwerk, skakel my by 082 561 8655

28/08/2015

Aan al my kliënte: Baie dankie vir 19 jaar se ondersteuning. Dankie vir dié wat saam met my die pad gestap het. Dit was 'n ervaring van hoogtepunte en laagtepunte - van lag en huil - van liefde en hartseer. Dankie dat julle van my dienste gebruik gemaak het. Ek stap 'n nuwe, maar bekende pad met fotografie en dècor en woon steeds in Harrismith. Kontak my gerus - Marinda van der Walt 082 561 8655

13/07/2015

Ons uitverkoping is steeds aan. Dankie aan almal wat kom inloer, wat kom groet, wat kom koop en wat gou-gou nog raamwerk bring. Corlea, Bettie en Abram is tot julle diens, terwyl ek gou vir 'n week wegloop!

03/07/2015

Platberg Studio loods vir oulaas 'n fotoprojek saam met die Rotary Anns. Kom kyk asb na die foto's wat op ons winkelvenster uitgestal word. Dit word teen 'n nominale fooi verkoop en R5 van elke foto gaan vir liefdadigheidswerk in Harrismith. Dit is foto's wat foutiewelik gedruk is. Kom help ons skoonmaak vir 'n goeie doel!

Bess Reitz Balletfoto's, Stepping Out Dancing Academy foto's, Babbelbekkie resepteboekfoto's, Dis-Nie-Land foto's, Harri...
02/07/2015

Bess Reitz Balletfoto's, Stepping Out Dancing Academy foto's, Babbelbekkie resepteboekfoto's, Dis-Nie-Land foto's, Harrismith Primêr foto's en al die foto's oor jare geneem - kom kry dit voor/op 31 Julie 2015.

19/06/2015

Digitale fotorame pas uitgepak! Net betyds vir Vadersdag, hierdie Sondag. Allerlei Vadersdaggeskenke - verwag iets anders as jou normale kettingwinkelgeskenk - kom loer in by ons winkel in Southeystraat 31A, Harrismith, langs PG du Toit Mansuitrusters.

08/05/2015
28/04/2015
BLY KALM en verras jou MA! Platberg Studio is die plek vir jou Moedersdag-inkopies - kry sommer 'n paar goedjies vir JOU...
28/04/2015

BLY KALM en verras jou MA!
Platberg Studio is die plek vir jou Moedersdag-inkopies - kry sommer 'n paar goedjies vir JOU huis ook!.
31A Southeystraat, Harrismith - langs PG du Toit Mansuitrusters

Lovely gifts and dècor at Platberg Studio, 31A Southey Street Harrismith. Please share. Beautiful thingies for Mother's ...
17/04/2015

Lovely gifts and dècor at Platberg Studio, 31A Southey Street Harrismith. Please share. Beautiful thingies for Mother's Day!

02/04/2015

Platberg Studio sal Saterdag, 4 April oop wees van 10:00 tot 13:00. Pragtige nuwe voorraad!

Address

30 Southey Street
Harrismith
9880

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Platberg Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category